Energy infrastructure transition in urban informal households in South Africa

Date
2016-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
South Africa possesses an abundance of solar energy resources that can be used to provide various energy services. The multiple fuel use model is evident in urban informal households and the fuel types and energy carriers that are most commonly used by these households are electricity, paraffin, gas, and firewood, which causes environmental destruction, morbidity, and adverse socio-economic conditions, and stifle economic development. The financial expenditure on fuel and energy carriers is exorbitant, because the majority of people that live in informal households have low paying jobs or are unemployed. The study aims to enhance our understanding of the transformation of the energy infrastructure that urban informal households use for various energy services. The objectives of this study were to identify the fuel types and energy carriers that urban informal households commonly used for lighting, cooking, space heating, water heating and operating household appliances as well as to identify the roles of stakeholders that might increase the uptake of distributed renewable energy technology on a local level by urban informal households. This research provides consumption patterns that inform potential energy infrastructure transitions. The findings suggest that electricity, paraffin, wood fuel and gas are most commonly used for energy services in urban informal households. There is an awareness amongst most stakeholders about the benefits of distributed renewable energy technologies but the deployment and education campaigns around these technologies are disjointed. The regional innovative system approach to socio-technical transition could be used to deploy distributed renewable energy technologies to urban informal households in South Africa.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Suid-Afrika beskik oor ʼn groot hoeveelheid sonenergie-hulpbronne wat gebruik kan word om verskeie energiedienste te verskaf. Die veelvuldigebrandstofgebruik-model is sigbaar in stedelike informele huishoudings en die soorte brandstof en energiedraers wat die algemeenste deur hierdie huishoudings gebruik word, is elektrisiteit, paraffien, gas en brandhout, wat vernietiging van die omgewing, morbiditeit en negatiewe sosio-ekonomiese toestande tot gevolg het en ekonomiese ontwikkeling onderdruk. Die finansiele uitgawes aan brandstof en energiedraers is buitensporig, aangesien die meerderheid mense wat in informele huishoudings woon ʼn lae inkomste verdien of werkloos is. Die doel van die studie was om begrip te bevorder van die transformasie van die energie-infrastruktuur wat deur stedelike informele huishoudings vir verskillende energiedienste gebruik word. Die doelstellings van die studie was om die soorte brandstof en energiedraers te identifiseer wat in die algemeen deur stedelike informele huishoudings vir verligting, kook, ruimteverhitting, waterverhitting en gebruik van huishoudelike toestelle gebruik word, asook om die rolle van belanghebbendes wat die gebruik van verspreide hernubare energietegnologie op ʼn plaaslike vlak deur stedelike informele huishoudings kan verhoog, te identifiseer. Die bevindinge toon dat elektrisiteit, paraffien, houtbrandstof en gas die algemeenste vir energiedienste in stedelike informele huishoudings gebruik word. Daar is bewustheid onder die meeste belanghebbendes van die voordele van verspreide hernubare energietegnologiee, maar die benutting en opvoedingsveldtogte met betrekking tot hierdie tegnologiee is onsamehangend. Die streeksinnoveringstelselbenadering tot sosio-tegniese oorgang kan gebruik word om verspreide hernubare energietegnologiee in stedelike informele huishoudings in Suid-Afrika aan te wend.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2016.
Keywords
Power resources, Households -- Economic aspects -- South Africa, Multiple fuel use model, UCTD, Fuel consumption
Citation