Adaptive noise and interference cancellation for mobile communications.

Bonarius, Jason (2016-12)

Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2016.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: In an arena of electronic warfare measures, to inhibit enemy operations as well as provide safety for allied forces from radio triggered explosive devices, interference and noise coupling degrade allied communications severely. In an attempt to allow for communications to occur uninterrupted while maintaining electronic warfare capabilities, a noise and interference cancellation system is to be investigated and developed, whereby wave superposition principles are to used to adaptively provide noise and interference cancellation.

AFRIKAANSE OPSOMMING: In ’n arena van elektroniese oorlogvoering maatreëls, om die vyand bedrywighede te belemmer, asook veiligheid te verskaf vir geallieerde magte teen radio ploftoestelle, word die kommunikasie vermoëns sterk belemmer. In ’n poging om voorsiening te maak vir kommunikasie om plaas te vind ononderbroke saam met aktiewe elektroniese oorlogvoering vermoëns, word ’n geraas en inmenging kansellasie stelsel ondersoek en ontwikkel, waardeur golf superposisie beginsels gebruik word om geraas en inmenging kansellasie te voorsien.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/100196
This item appears in the following collections: