Browsing by Author "Van der Merwe, W. L."
Now showing 1 - 3 of 3
Results Per Page
Sort Options
- ItemThe effect of acute haemodilution during cardiopulmonary bypass on blood calcium, pH, phosphorus and protein values(Health & Medical Publishing Group, 1983) Coetzee, A. R.; Van der Merwe, W. L.; Taljaard, J. J. F.; Els, D.The changes in total serum calcium, ionized calcium, total serum proteins, albumin and phosphate levels during cardiopulmonary bypass were measured. The possible causes of the changes in these parameters are discussed. The effect of the presence of heparin on serum ionized calcium is evaluated. The metabolic and clinical significance of the changes in blood components measured are discussed, special attention being paid to the use of calcium as an inotropic agent at the termination of cardiopulmonary bypass.
- ItemErkenning van kulturele verskille(South African Academy for Science and Arts, 2001) Van der Merwe, W. L.'n Lang en ryk tradisie in die filosofie gaan daarvan uit dat die behoefte aan erkenning 'n universele en wesenlike menslike gegewe is. 1 Dit word nie net in abstraksie beredeneer nie, maar ook onderskryf deur spesifieke interpretasies van die mitologie, die tragedie, antler literere vorme, asook studies in die psigologie, sosiale antropologie en die fenomenologie van godsdiens. In hierdie bydrae gaan daar egter spesifiek gefokus word op die problematiek van erkenning van kulturele verskille omdat dit in hedendaagse samelewings so 'n belangrike rol speel. 2 Suid-Afrika is in die verband geen uitsondering nie, hoewel die tekstuur van kulturele verskeidenheid en veral die wyse waarop dit in die koloniale en apartheidsverlede verpolitiseer is, ons situasie verskillend maak. Die algemene bewussyn in die wereld vandag van die belang van kulturele verskille en die probleme wat die erkenning daarvan oproep, word ook gereflekteer in die hedendaagse filosofie, byvoorbeeld in bepaalde vorme van multikulturalisme, feminisme en postmodemisme, in debatte oor die begronding en begrensing van groepspesifieke ofkulturele regte, en in die herwaardering van die etiese appel wat van die antler, ook die "kulturele antler", uitgaan. 3 Waarop meer spesifiek gefokus gaan word - veral in die tweede en derde dee! van hierdie betoog - is die vraag onder watter voorwaardes erkenning van kulturele verskille gevra en gegee kan word. Die antwoord van 'n bepaalde vorm van kulturele relatiwisme op hierdie vraag is die "gelykheidstese", dit wil se die opvatting dat die gelykwaardigheid van kulture erken moet word. Deur 'n kritiek van die opvatting been, sal betoog word dat die voorwaardes vir die erkenning van kulturele verskille op 'n antler, in feite aporetiese wyse verstaan moet word. Met die oog daarop word daar eers gewys op die verband tussen kultuur en erkenning.
- ItemThe world as the "Beyond" in politics(Rodopi Pubblishers, 2012-06) Roodt, Vasti; Stoker, Wessel; Van der Merwe, W. L.In this essay, I consider transcendence in relation to politics. Following Hannah Arendt, I argue that a necessary condition for politics is a concern with a common world. The world in this sense is the common interest that informs political action, but cannot be reduced to anyone’s particular interest. The world, in this sense, is the “beyond” of politics from which the call goes out for political action, but which can never be fully embodied in any given action or any specific position in the world. This understanding of the world renders a conception of political action as a way of being at home in the world that eschews an exclusive commitment to anyone’s particular place within it. To accept that the world lies beyond our private concerns, while nevertheless making an appeal to us from where we are not, is to accept that politics is predicated on transcendence.