Browsing by Author "Giliomee, Johannes H."
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemDopluise (hemiptera: coccoidea) geassosieer met die wipstertmier, crematogaster peringueyi emery (hymenoptera: formicidae)(AOSIS Publishing, 2015) Giliomee, Johannes H.Neste van die wipstertmier, Crematogaster peringueyi (Hymenoptera: Formicidae), is op verskeie plekke langs die kus van die Wes-Kaap versamel. Die doel was om vas te stel watter dopluisagtiges (Hemiptera: Coccoidea) in die neste in assosiasie met hierdie miere leef. Dopluise van drie families, naamlik die Pseudococcidae (witluise), Coccidae (sagtedopluise) en Kerriidae (lakdopluise) is in die neste gevind, almal bekend daarvoor dat hulle heuningdou afskei. Hierdie mutualistiese verhouding tussen die miere en dopluise, bekend as mirmekofilie, is fakultatief van aard. Die wipstertmier blyk ook nie spesifiek te wees wat betref die plant waarop hulle nes maak nie.