"Moenie op die land seil nie" : wysheid en hermeneutiek in die akoesmata van pitagoras

dc.contributor.authorThom, J. C.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-30T09:38:58Z
dc.date.available2012-08-30T09:38:58Z
dc.date.issued2004
dc.descriptionCITATION: Thom, J. C. 2004. "Moeie op die land seil nie" : wysheid en hermeneutiek in die akoesmata van pitagoras. Akroterion 49:29-41, doi:10.7445/49-0-85.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at http://akroterion.journals.ac.zaen_ZA
dc.description.abstractEen van die belangrikste nalatenskappe van die antieke Grieke is dat hulle die basis gelê het vir die moderne wetenskaplike wêreldbeskouing. Die proses waardeur die vroeë Grieke vanaf ’n mitologiese verklaring van die werklikheid tot ’n meer abstrakte, rasionele nadenke oor natuurlike en sosiale verskynsels gekom het, het egter nie oornag plaasgevind nie: die tydperk vanaf die eerste natuurfilosoof, Tales, tot Plato en Aristoteles beloop meer as twee eeue. Die ontstaan en verloop van hierdie proses bied vir ons vandag nog belangrike insigte in die aard van menslike denke en in die wyse waarop die mens probeer sin maak van sy fisiese en sosiale omgewing. Ironies genoeg het ons vandag, in die sogenaamde postmoderne tyd, miskien meer waardering vir die kompleksiteit waarmee hierdie vroeë denkers geworstel het as mense van ’n paar dekades gelede.af_ZA
dc.description.urihttp://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/85
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.format.extent13 pagesen_ZA
dc.identifier.citationThom, J. C. 2004. "Moeie op die land seil nie" : wysheid en hermeneutiek in die akoesmata van pitagoras. Akroterion 49:29-41, doi:10.7445/49-0-85af_ZA
dc.identifier.issn2079-2883 (online)
dc.identifier.issn0303-1896 (print)
dc.identifier.otherdoi:10.7445/49-0-85
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/70358
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherDepartment of Ancient Studies, Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderAuthor retains copyrighten_ZA
dc.subjectPythagoras -- Criticism and interpretationen_ZA
dc.subjectPhilosophy, Ancienten_ZA
dc.subjectPythagoras -- Hermeneuticsen_ZA
dc.title"Moenie op die land seil nie" : wysheid en hermeneutiek in die akoesmata van pitagorasen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thom_moenie_2004.pdf
Size:
1016.6 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Publisher's version
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: