Chris Brink: Anatomie van ’n omvormer

dc.contributor.authorBrink, Chris, 1951-en_ZA
dc.contributor.editorBotha, Amandaen_ZA
dc.date.accessioned2017-06-13T14:19:46Z
dc.date.available2017-06-13T14:19:46Z
dc.date.issued2007
dc.descriptionCITATION: Botha, A. (ed). 2007. Chris Brink: Anatomie van ’n omvormer. Stellenbosch: AFRICAN SUNMeDIA. doi:10.18820/9781920689360.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available from AFRICAN SUNMeDIA - www.sun-e-shop.co.zaen_ZA
dc.descriptionThe English version is available in this repository at http://hdl.handle.net/10019.1/101778en_ZA
dc.description.abstractINLEIDING: Dit is die gebruik van die Universiteit Stellenbosch om met die vertrek van ’n rektor ’n geleentheidspublikasie die lig te laat sien. Inhoudelik was hierdie publikasies in die verlede anekdoties van aard, met ’n verskeidenheid bydraes wat biografies ’n verloop aandui en van waardering getuig. In beginsel is hierdie publikasie ’n voortsetting van hierdie gebruik, maar inhoudelik verskuif die klem na ’n oorsig oor en verslag van gebeure wat prof Chris Brink se vyfjaartermyn as Visekanselier en Rektor gekenmerk het. Op hierdie wyse word gepoog om ’n eietydse dokument daar te stel om as rekord van sy handelinge te dien. Prof Brink was nie te vinde vir ’n publikasie wat die verloop van sy lewe aandui nie. Anders as vorige Rektore van die US tree hy nie uit nie, maar het hy net voor die aanvang van sy tweede termyn bedank om ’n buitelandse rektorspos te aanvaar. Die inhoud van hierdie publikasie bied ’n verslag aan van die transformasieproses wat deur hom geïnisieer is, soos dit ook vergestalt word in sy sleuteltoesprake en -skrywes. Hierdie inligting is op die US se webblad gepubliseer soos dit gereeld verskyn het gedurende die jare 2002 tot 2006, terwyl die drie essays rondom transformasie as ’n oorsig oor sy termyn aangebied word. Aangesien die brondokumente in openbare domein was, word dit onveranderd aangebied ten einde die outentisiteit daarvan te behou.af_ZA
dc.description.versionPublishers' versionen_ZA
dc.identifier.citationBotha, A. (ed). 2007. Chris Brink: Anatomie van ’n omvormer. Stellenbosch: AFRICAN SUNMeDIA. doi:10.18820/9781920689360.af_ZA
dc.identifier.isbn978-1-920109-78-3en_ZA
dc.identifier.issn978-1-920689-36-0en_ZA
dc.identifier.otherdoi:10.18820/9781920689360en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/101774
dc.language.isoen_ZAen_ZA
dc.publisherAFRICAN SUN MeDIAen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectBrink, Chris, 1951-en_ZA
dc.subjectStellenbosch University -- Presidents -- Biographyen_ZA
dc.subjectEducation, Higher -- South Africa -- Stellenboschen_ZA
dc.subjectEducational changeen_ZA
dc.subjectCollege presidents -- South Africa -- Stellenbosch -- Biographyen_ZA
dc.titleChris Brink: Anatomie van ’n omvormeraf_ZA
dc.typeBooken_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
9781920689360.pdf
Size:
4.33 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Book
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: