Binne die kring-dans van die kuns : die betekenis van estetika vir die gereformeerde liturgie

Date
2007
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
SUN PReSS
Abstract
God lag op ’n koggelende wyse skreeusnaaks: dood waar is jou angel! Wie laaste lag, dit is die allerlaaste lag van vreugde. Johan wil in hierdie boek die gereformeerde teologie in die 21ste eeu laat lag. Want God se estetika spreek mense nie aan op wat hulle moet doen nie, hulle prestasies nie, maar op wie hulle is; deur die genade van God is ons wie ons is (1Kor 15:10). So prakties is die Praktiese Teologie van ’n kring-dans.
Description
CITATION: Cilliers, J. 2007. Binne die kring-dans van die kuns : die betekenis van estetika vir die gereformeerde liturgie. Stellenbosch: AFRICAN SUNMeDIA. doi:10.18820/9781920109219.
The original publication is available from AFRICAN SUNMeDIA - www.sun-e-shop.co.za
Keywords
Aesthetics, Reformed Church -- Liturgy
Citation
Cilliers, J. 2007. Binne die kring-dans van die kuns : die betekenis van estetika vir die gereformeerde liturgie. Stellenbosch: AFRICAN SUNMeDIA. doi:10.18820/9781920109219.