Optimale toewysing en skedulering van werkers en take op 'n monteerbaan

dc.contributor.authorVenter, L.
dc.contributor.authorVisagie, Stephan E.
dc.date.accessioned2012-02-03T13:49:21Z
dc.date.available2012-02-03T13:49:21Z
dc.date.issued2009-03
dc.descriptionThe original article is available at http://www.satnt.ac.za/en_ZA
dc.description.abstractDie optimale aanwending van kruisopgeleide werkslui in ’n produksielyn word ondersoek. Kruisopgeleide werkslui het die vermo¨e om haas enige taak in die produksieproses te verrig. ’n Wiskundige model om die optimale toewysing van werkers aan take te bepaal, word geformuleer. Die invloed van vaardige of onvaardige tydelike werkslui op die produksielyn word ook ondersoek. Die finale model neem verskeie doelwitte in ag. In die eerste fase word ’n nutsfunksie van produksie gemaksimeer terwyl werkers aan take toegewys word. Daarmee saam word die verbetering van die werkers se vaardigheidsvlakke gemaksimeer terwyl die effek van die leer en vergeet van vaardighede in ag geneem word. Die arbeidskoste van produksie word ook geminimeer terwyl die tipe werkers en die manier waarop hulle aangestel en afgelˆe moet word, bepaal word. Laastens word die totale produksietyd geminimeer terwyl die optimale volgorde van die take in die produksieproses bepaal word. Die praktiese bruikbaarheid van die model word ook met behulp van ’n gevallestudie gedemonstreer.en_ZA
dc.description.versionPublishers' Versionen_ZA
dc.identifier.citationVenter, L. and Visagie, S.E. 2009. Optimale toewysing en skedulering van werkers en take op 'n monteerbaan. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 28(1), 64-84.en_ZA
dc.identifier.issn0254-3486 (print)
dc.identifier.issn2222-4173 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/19561
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherAOSIS OpenJournalsen_ZA
dc.rights.holderCopyright is retained by the author(s)en_ZA
dc.subjectProduksie-skeduleringen_ZA
dc.subjectLeerkrommesen_ZA
dc.subjectMeerdoelige optimeringen_ZA
dc.subjectMonteerbaanbalanseringen_ZA
dc.titleOptimale toewysing en skedulering van werkers en take op 'n monteerbaanen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
venter_optimale_2009.pdf
Size:
506.8 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Publishers' Version
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:
Collections