Van doekvoet na eendvoet : die vertaling van Afrikaanse romans in Frans

dc.contributor.authorSteyn, Johannaen_ZA
dc.date.accessioned2017-09-06T12:01:32Z
dc.date.available2017-09-06T12:01:32Z
dc.date.issued2015-04
dc.descriptionCITATION: Steyn, J. 2015. Van doekvoet na eendvoet : die vertaling van Afrikaanse romans in Frans. LitNet Akademies, 12(1):106-130.
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.litnet.co.za
dc.description.abstractDeur die eeue heen is en word vertalings van vertalings, of abbavertalings, gedoen, hoewel hierdie praktyk ongewens is en vertalers afgeraai word om vertalings te vertaal. Abbavertaling word meestal deur vertaalkenners geïgnoreer, tot so ’n mate dat daar nie eens ’n eenduidige term bestaan om daarna te verwys nie. Die ongewildheid van hierdie praktyk spruit hoofsaaklik uit die feit dat vertalings as flou weergawes van ’n bronteks geag word, en ’n vertaling van ’n vertaling is dus nog flouer. Verdere besware is dat foute van vertaling na vertaling oorgedra word, en dat ’n abbavertaler ’n bronteks moet vertaal wat reeds deur ’n ander vertaler geïnterpreteer en aangepas is vir ’n ander doelpubliek. Tog word abbavertalings steeds gedoen en ’n bestudering van die Franse vertalings van Suid-Afrikaanse romans toon dat die meerderheid Afrikaanse romans uit hulle Engelse vertalings in Frans vertaal word. Hierdie artikel is ’n ontleding van die verskynsel van abbavertaling en bied ’n kort oorsig oor die vertaling van Afrikaanse romans in Frans. Ten slotte word alternatiewe oorweeg om Afrikaanse romans in Frans te laat vertaal.en_ZA
dc.description.urihttp://www.litnet.co.za/van-doekvoet-na-eendvoet-die-vertaling-van-afrikaanse-romans-in-frans/
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent25 pages
dc.identifier.citationSteyn, J. 2015. Van doekvoet na eendvoet : die vertaling van Afrikaanse romans in Frans. LitNet Akademies, 12(1):106-130.
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/102188
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherLitNet
dc.rights.holderAuthor retains copyright
dc.subjectTranslationen_ZA
dc.subjectTranslating and interpretingen_ZA
dc.subjectAfrikaans language -- Translating into Frenchen_ZA
dc.subjectAfrikaans literature -- Translating into Frenchen_ZA
dc.subjectPiggyback translationen_ZA
dc.titleVan doekvoet na eendvoet : die vertaling van Afrikaanse romans in Fransaf_ZA
dc.title.alternativeFrom padded feet to duck feet : the translation of Afrikaans novels into Frenchen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
steyn_doekvoet_2015.pdf
Size:
156.16 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: