Spanner in die wat? – Wopko Jensma en die mineurletterkunde van Deleuze en Guattari

dc.contributor.authorAnker, Willemen_ZA
dc.date.accessioned2013-10-22T09:22:56Z
dc.date.available2013-10-22T09:22:56Z
dc.date.issued2011-12
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.litnet.co.za/en_ZA
dc.description.abstractOpsomming In 1993 het Gunther Pakendorf ’n artikel in Stilet gepubliseer getitel “Kafka, en die saak vir die ‘klein letterkunde’”, waarin hy aanvoer dat Wopko Jensma (1939–1993?) se poësie miskien die beste Suid-Afrikaanse voorbeeld is van wat Gilles Deleuze en Félix Guattari ’n klein- of mineurletterkunde noem. Hierdie artikel is ’n verkenning van Pakendorf se hipotese waarin probeer word om die karaktertrekke en effekte van die Deleuze-Guattariaanse term mineurletterkunde op te som terwyl Jensma se poësie as voorbeeld daarvan gelees word. Jensma se meertalige gedigte, wat sterk beïnvloed is deur onder andere jazz en dada, met hul sterk politiese inslag, figureer steeds op die randgebied van die Suid-Afrikaanse literêre sisteem. Daar sal aangedui word hoe die konsep van mineurletterkunde – letterkunde wat Deleuze en Guattari defnieer as ’n politieke, kollektiewe uiting wat taal deterritorialiseer – ’n ingang bied tot die werk van Jensma, ’n digter wie se poësie nie veel prysgee onder die druk van meer tradisionele literêre benaderings nie. Uiteindelik sal Pakendorf se stelling bevestig word en sal Jensma se poësie herkenbaar word as mineurskrywing wat praat as die ander, wat subjektiwiteit politiseer en wat taal laat deterritorialiseer.af_ZA
dc.description.versionPublishers' Versionen_ZA
dc.format.extent28 p.
dc.identifier.citationAnker, W. 2011. “Spanner in die wat?” –Wopko Jensma en die mineurletterkunde van Deleuze en Guattari. LitNet Akademies, 8(3):167-194.en_ZA
dc.identifier.issn1995-5928
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/85469
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherLitNet Academicen_ZA
dc.rights.holderAuthor retain copyrighten_ZA
dc.subjectJensma, Wopko Pieter, 1939-approximately 1993 -- Criticism and interpretationen_ZA
dc.subjectDeleuze, Gilles, 1925-1995 -- Criticism and interpretationen_ZA
dc.subjectGuattari, Felix, 1930-1992 -- Criticism and interpretationen_ZA
dc.subjectLiterature -- History and criticismen_ZA
dc.titleSpanner in die wat? – Wopko Jensma en die mineurletterkunde van Deleuze en Guattariaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
anker_spanner_2011.pdf
Size:
190.4 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Publishers' Version
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: