Die kulturele betekenis van ds. M.L. de Villiers tydens die jare van emansipasie van die Afrikaanse volk

dc.contributor.advisorBouws, Janen_ZA
dc.contributor.advisorOtterman, R. E.en_ZA
dc.contributor.authorGrobbelaar, Eduan Pieteren_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:17Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:17Z
dc.date.issued1973en_ZA
dc.descriptionProefskrif (D. Phil.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1973.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie proefskrif is om 'n oorsig te gee van die kulturele bydrae van ds. M.L. de Villiers gedurende 'n tydperk van groot -belang vir die Afrikaner in sy opkoms en strewe tot volwassenheid. M.L. de Villiers het homself gesien as 'n ware "volkskomponis" van die Afrikaner in Suid-Afrika en dit is in hierdie hoedanigheid waarin hy sy grootste bydrae lewer. Hierdie titel wat M.L. horn aanvanklik self toegeeien het, word later egter 'n werklikheid en bewaarheid met die erkenning van sy toonsetting van Die Stem van Suid-Afrika as enigste nasionale volkslied van SuidAfrika - 'n mikpunt en doel waarna M.L. de Villiers sy hele lewe gestreef het; om die Afrikaner op te heĀ£ en om Afrikaans as taal, veral as sangtaal, te verhef bo die gebruiklike en tradisionele Engels; om iets konkreet uiteindelik vir sy volk na te laat; 'n erfenis en 'n volkslied waarop elkeen met reg op trots kan wees. In die behandeling van hierdie proefskrif word daar dus grootliks gelet en gekonsentreer op die bydrae, werksaamhede en doelstellings van M.L. de Villiers en nie soseer op 'n analitiese studie van sy werke nie.af_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: No abstract available.en_ZA
dc.description.versionDoctoralen_ZA
dc.format.extent352 pages : illustrations, musicen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/64242
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectDe Villiers, M. L. -- (Marthinus Lourens), -- 1885-1977en_ZA
dc.subjectSouth Africa -- Civilizationen_ZA
dc.subjectDissertations -- Musicen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleDie kulturele betekenis van ds. M.L. de Villiers tydens die jare van emansipasie van die Afrikaanse volkaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
grobbelaar_kulturele_1973.pdf
Size:
110.41 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download thesis