The influence of political efficacy on voter turnout

dc.contributor.advisorSchulz-Herzenberg, Colletteen_ZA
dc.contributor.authorMahlangu, Thokoen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Political Science.en_ZA
dc.date.accessioned2021-02-11T13:11:30Z
dc.date.accessioned2021-04-21T14:33:17Z
dc.date.available2021-02-11T13:11:30Z
dc.date.available2021-04-21T14:33:17Z
dc.date.issued202103
dc.descriptionThesis (MA)--Stellenbosch University, 2021.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: Voter turnout has been in gradual decline in South Africa since 1994.The purpose of this study was to investigate the influence of political efficacy on individual-level voter turnout. Political efficacy consists of two dimensions: internal efficacy (the belief in the individual’s ability to act effectively in the political environment) and external efficacy (the individual’s belief in the ability of the political system to be responsive to the public’s needs). The study adopted a quantitative survey research design to address the research problem. It used data from the Comparative National Elections Project (CNEP) 2014 and 2019 post-election surveys. The study utilised both bivariate and multivariate analyses to answer the research questions. The bivariate analysis was used to explore the relationship between political efficacy and voter turnout in the 2014 and 2019 general elections. The results show that both dimensions of political efficacy have a moderate correlation with voter turnout at the two elections. However, external efficacy (measured as the perception that the government cares about what the public thinks) has a stronger correlation with voter turnout than internal efficacy (measured as the ability to influence and understand politics). A further binary logistic regression was undertaken to examine this relationship by controlling for the effects of other established predictors of voter turnout. The model indicated that at least one of the political efficacy dimensions was statistically significant in predicting voter turnout in both the 2014 and 2019 elections. In other words, after controlling for the effects of other key predictors of voter turnout, one’s perceived ability to influence government action (an indicator of internal efficacy) still helps to explain voter turnout. This study discussed the impact of these results, the potential development of this study, and recommendations for future research.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Kiesersdeelname in Suid-Afrika het sedert 1994 geleidelik afgeneem. Die doel van hierdie studie was om die invloed van politieke doeltreffendheid op kiesersdeelname op individuele vlak te ondersoek. Politieke doeltreffendheid bestaan uit twee dimensies: interne doeltreffendheid (die geloof in die individu se vermoë om doeltreffend in die politieke omgewing op te tree) en eksterne doeltreffendheid (die individu se geloof in die vermoë van die politieke stelsel om op die publiek se behoeftes te reageer). Die navorsingsontwerp wat gebruik is om die navorsingsprobleem te ondersoek, was ʼn kwantitatiewe opname. Data van die 2014-en 2019-naverkiesingsopnames van die Comparative National Elections Project (CNEP) is gebruik. Twee veranderlike en meer veranderlike ontledings is gebruik om die navorsingsvrae te beantwoord. Die twee veranderlike ontleding is gebruik om die verhouding tussen politieke doeltreffendheid en kiesersdeelname in die algemene verkiesing van 2014 en 2019 te ondersoek. Die resultate het getoon dat albei dimensies van politieke doeltreffendheid ʼn magtige korrelasie met kieserdeelname by die twee verkiesings gehad het. Eksterne doeltreffendheid (gemeet as die persepsie dat die regering omgee wat die publiek dink) het egter ʼn sterker korrelasie met kiesersdeelname as interne doeltreffendheid (gemeet as die vermoë om die politiek te beïnvloed en te verstaan) gehad. ʼn Verdere binêre logistiese regressie is onderneem om hierdie verhouding te ondersoek deur kontrole van die gevolge van ander gevestigde voorspellers van kieserdeelname. Die model het getoon dat ten minste een van die dimensies van politieke doeltreffendheid statisties beduidend was in voorspelling van kiesersdeelname in sowel die 2014-as die 2019-verkiesing. Met ander woorde, ná kontrole van die gevolge van ander hoofvoorspellers van kiesersdeelname help die individu se waargenome vermoë om die regering se optrede te beïnvloed (ʼn aanwyser van interne doeltreffendheid) steeds om kiesersdeelname te verklaar. Die impak van hierdie resultate, die moontlike ontwikkeling van hierdie studie en aanbevelings vir verdere navorsing word ook bespreek.af_ZA

dc.description.versionMasters
dc.format.extentx, 120 pagesen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/109946
dc.language.isoen_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectPolitical Scienceen_ZA
dc.subjectVoter turnouten_ZA
dc.subjectPolitical participationen_ZA
dc.subjectPolitical scienceen_ZA
dc.subjectSocial participationen_ZA
dc.subjectDemocracyen_ZA
dc.subjectPolitical partiesen_ZA
dc.subjectElectoral systemsen_ZA
dc.subjectElectionsen_ZA
dc.subjectPolitics, practicalen_ZA
dc.subjectVotingen_ZA
dc.subjectUCTD
dc.titleThe influence of political efficacy on voter turnouten_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
mahlangu_political_2021.pdf
Size:
1.49 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Plain Text
Description: