Alternatiewe benaderings ten opsigte van feitelike kousaliteit in die deliktereg

dc.contributor.authorWessels, Bernarden_ZA
dc.date.accessioned2014-07-07T12:35:09Z
dc.date.available2014-07-07T12:35:09Z
dc.date.issued2013-12
dc.descriptionCITATION: Wessels, B. 2013. Alternatiewe benaderings ten opsigte van feitelike kousaliteit in die deliktereg. LitNet Akademies, 10(3):68-112.
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.litnet.co.za
dc.description.abstractIn Lee v Minister of Correctional Services is die eiser tydens sy aanhouding in die Pollsmoorgevangenis met tuberkulose (TB) geïnfekteer. Hy beweer dat die verweerder se werknemers op nalatige wyse versuim het om die bestaande gesondheidsmaatreëls toe te pas, welke versuim op onregmatige wyse sy infeksie veroorsaak het, en hy stel gevolglik ’n skadevergoedingseis teen die verweerder in. Weens die besondere aard van ’n TB-infeksie is dit onmoontlik om die bron daarvan te identifiseer en bygevolg op oorwig van waarskynlikheid te bewys dat die nalatige versuim van die tronkowerhede die die feitelike oorsaak van die eiser se skade is. Tog bevind die verhoorhof en die konstitusionele hof dat daar wel ’n kousale verband tussen die eiser se skade en die verweerder se nalatige versuim was. Die konstitusionele hof bevind voorts dat al die elemente van ’n delik deur die eiser bewys is en stel die verweerder deliktueel aanspreeklik. Die feite van hierdie saak illustreer die kompleksiteit wat die kousaliteitsvraag soms kan binnedring asook die uitdagings wat die gemeenregtelike conditio sine qua non- of but for-toets vir feitelike kousaliteit in uitsonderlike feitegevalle moet trotseer.af_ZA
dc.description.urihttp://www.litnet.co.za/alternatiewe-benaderings-ten-opsigte-van-feitelike-kousaliteit-in-die-deliktereg/
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent45 pages
dc.identifier.citationWessels, B. 2013. Alternatiewe benaderings ten opsigte van feitelike kousaliteit in die deliktereg. LitNet Akademies, 10(3):68-112.
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/95210
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherLitNet
dc.rights.holderAuthor retains copyright
dc.subjectBurden of proofen_ZA
dc.subjectTorts -- South Africaen_ZA
dc.subjectCausation (Criminal law) -- South Africaen_ZA
dc.subjectLiability (Law) -- South Africaen_ZA
dc.titleAlternatiewe benaderings ten opsigte van feitelike kousaliteit in die delikteregaf_ZA
dc.typeArticle
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
wessels_alternatiewe_2013.pdf
Size:
257.23 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article