Die invloed van sosio-ekologiese veranderlikes op die aard en omvang van die probleemdierkwessie in Suid-Oos Kaapland

Date
1994-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The entire problem animal issue was investigated in the Southwestern Cape over a period of four years. One of the primary objectives of the study was to quantify and qualif.y the problem scientifically and to develop the necessary techniques to pursue this objective. A necropsy procedure was developed to facilitate a distinction between three main categories of mortality (predation, pseudopredation and other causes). This procedure was also integrated in an expert system to facilitate decisionmaking. The natural food availability of perceived problem animals in the study area (on private and state land in winter and summer) was also investigated through extensive small mammal surveys and a number of flood censusing operations. Stomach contents analyses were also carried out to quantify and qualify the diet of perceived problem animals, with specific emphasis on the contribution of small stock. The correlation between predation and natural food availability was also investigated. Farmers in the study area were exposed to a semi-structured interview to determine their attitudes towards perceived problem animals. A personality. factor analysis was also carried out on all the farmers and the correlation between their personalities and attitudes towards perceived problem animals was investigated. Farmer's perceptions of their own efficiency regarding agricultural practices as well as their perception of the extent of predation, was compared with an objective evaluation of the actual situation by the author. Need-stress diagrams were also constructed to illustrate the negative impact of perceived levels of competence and predation on behavioural change. The implications of the findings for extension are also discussed.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die probleemdierkwessie in die Suidwes-Kaap is op , n multi-dimensionele wyse ondersoek oor 'n periode van vier jaar. Een van dieprim~re doelstellings met die projek was om die aard en die omvang van die probleem op , n wetenskaplik ,gefundeerde wyse aan te spreek. 'n Nekropsietegniek is ontwikkel om 'n onderskeid tussen die drie prim~re mortaliteitsklasse (predasie, pseudopredasie en ander natuurlike oorsake) te fasiliteer. Hierdie tegniek is vervolgens ook geintegreer in ' n besiuitnemingsmodel (ekspertsisteem) om besluitneming in bogemelde verband voedselbeskikbaarheid ondersoek aan kleinsoogdieropnames te' ondervang. Die natuurlike van die sowel beweerde probleemdiere is hand van uitgebreide as wildsensusse (op staatsowel as privaatgrond in beide somer en winter). Maaginhoud-analises is ook ontplpoi om die dieet van die beweerde probleemdiere te kwalifi- en kwantifiseer',met . . . .' -. spesifieke verwysing na die bydrae van' kleinvee. ',Die korrelasie tussen' predasie en natuurlike voedselbeskikbaarheid ,is ook ondersoek. Boere in die studiegebied is verder ook blootgestel aan 'n semigestrUktureerde onderhoud om hul benadering jeens beweerdeprobleemdiere te peil. 'n Persoonlikheidsfaktor analise _ is ook vir die betrokke boere onderneem en die korrelasie tussen hul persoonlikhede en benaderings jeens beweerde probleemdiere is deur middel van 'n faktoranalise gekonstrueer. Boere se persepsies betreffende hul eie doel treffendheid (insake spesifieke strategiese boerderypraktyke) sowel as hul persepsies aangaande die omvang van predasie, is ontleed. Hierdie persepsuele situasie is vervolgens verg~lyk met 'n objektiewe evaluering (deur die outeur) van die feitlike situasie. Behoeftespanningsdiagramme is ook gekonstrueer om die negatiewe invloed van ,persepsuele vlakke van doel treffendheid en predasie, op gedragsverandering te illustreer. Die voorligtingsimplikasies van bogemelde bevindinge word ook bespreek.
Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 1994.
Keywords
Predatory animals -- Control -- South Africa -- Cape of Good Hope, Southeastern, Predatory animals -- South Africa -- Cape of Good Hope, Southeastern, Dissertations -- Nature conservation
Citation