’n Geokrities-vergelykende analise van Afrikaans- en Engelstalige Suid-Afrikaanse stedelike romans

dc.contributor.advisorViljoen, Louiseen_ZA
dc.contributor.authorBurger, Barbaraen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Afrikaans and Dutch.en_ZA
dc.date.accessioned2016-12-22T13:37:51Z
dc.date.available2016-12-22T13:37:51Z
dc.date.issued2016-12
dc.descriptionThesis (PhD)--Stellenbosch University, 2016.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: In this dissertation, “’n Geokrities-vergelykende analise van Afrikaans- en Engelstalige stedelike romans” (“A geocritical comparative analysis of Afrikaans and English urban novels”) I argue that Afrikaans and English novels set in South African cities are received in different ways by, respectively, Afrikaans and English literary theorists. Afrikaans literary theorists tend to focus on the ways these novels intertextually refer back to previous depictions of the city (especially in the genre of the plaasroman [the farm novel]). English literary theorists mainly focus on the implication of the urban representations for the interpretation of the agency of city dwellers, as well as on the representation of social issues. My aim is to determine whether a comparative approach leads to different insights on the representation of South African cities. I decided on a geocritical approach (as theorised by Bertrand Westphal) as it is i) comparative, ii) geocentric (in other words aimed at the comparison of spaces rather than the comparison of other aspects) and iii) compatible with my own new materialist-influenced view that text and context are inextricably connected. I use Westphal’s theory as a framework to compare the representation of urban spaces in six specific novels, namely Room 207 (2006) by Kgebetli Moele, Werfsonde (2012) by Kleinboer, Thirteen cents (2000) by K. Sello Duiker, Siegfried (2007) by Willem Anker, Nineveh (2011) by Henrietta Rose-Innes and Vlakwater (2015) by Ingrid Winterbach. My geocritical comparative approach does lead to a perspective that differs from previous studies of these specific novels, especially in my focus on the representation of characters’ movements and domesticity, the presence of non-human organisms and the natural environment within urban spaces and the influence of the past on the present of these spaces.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie proefskrif, “’n Geokrities-vergelykende analise van Afrikaans- en Engelstalige stedelike romans”, voer ek aan dat Afrikaans- en Engelstalige romans wat in Suid-Afrikaanse stede afspeel op verskillende maniere ontvang word deur, onderskeidelik, Afrikaans- en Engelstalige literatore. Afrikaanse literatore is geneig om te fokus op die maniere waarop daar in hierdie romans intertekstueel verwys word na vroeër uitbeeldings van die stad (veral in die plaasromangenre). Engelstalige literatore fokus hoofsaaklik op die implikasies van stedelike uitbeeldings vir die verstaan van die agentskap van stedelinge, sowel as op die uitbeelding van sosiale kwessies. My doel is om vas te stel of ’n vergelykende benadering tot nuwe insigte oor die uitbeelding van Suid-Afrikaanse stede kan lei. Ek het besluit op ’n geokritiese benadering (soos geteoretiseer deur Bertrand Westphal) omdat dit i) vergelykend, ii) geosentries (met ander woorde gerig op die vergelyking van ruimtes pleks van ander aspekte) en iii) versoenbaar is met my nuwe materialistiese siening dat teks en konteks onlosmaaklik verwikkel is. Ek gebruik Westphal se teorie as ’n raamwerk om die uitbeelding van stedelike ruimtes in ses spesifieke romans (naamlik Room 207 [2006] deur Kgebetli Moele, Werfsonde [2012] deur Kleinboer, Thirteen cents [2000] deur K. Sello Duiker, Siegfried [2007] deur Willem Anker, Nineveh [2011] deur Henriette Rose-Innes en Vlakwater [2015] deur Ingrid Winterbach) te vergelyk. My geokrities-vergelykende benadering lei wel tot ’n perspektief wat verskil van vroeër studies oor hierdie spesifieke romans. Die verskil lê veral in my fokus op die uitbeelding van karakters se bewegings en hulle huishoudelikheid, die aanwesigheid van nie-menslike organismes en die natuurlike omgewing binne-in stedelike ruimtes en die invloed van die verlede op die hede van hierdie ruimtes.af_ZA
dc.format.extent285 pagesen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/100300
dc.language.isoaf_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectAfrikaans urban novelsen_ZA
dc.subjectEnglish urban novelsen_ZA
dc.subjectGeocriticismen_ZA
dc.subjectSpace in literatureen_ZA
dc.subjectGeocritical comparative approachen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.title’n Geokrities-vergelykende analise van Afrikaans- en Engelstalige Suid-Afrikaanse stedelike romansaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
burger_geokrities_2016.pdf
Size:
2.26 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Plain Text
Description: