Goederevervoermodusse wat in internasionale handel gebruik word

dc.contributor.authorPienaar, Wessel J.en_ZA
dc.date.accessioned2020-03-11T06:31:06Z
dc.date.available2020-03-11T06:31:06Z
dc.date.issued2018
dc.descriptionCITATION: Pienaar, W. J. 2018. Goederevervoermodusse wat in internasionale handel gebruik word. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 37(1):1-9.
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.satnt.ac.za
dc.description.abstractSedert die ekonomiese deregulering van goederevervoerbedrywighede in nywerheidslande oor die wêreld heen en die vrymaking van internasionale handelspraktyke het dit nodig geword om ’n praktiese kennis van die tipe goederevervoertegnologie te hê wat kan help om die doelmatige en doeltreffende deelname in internasionale handel te ondersteun. In dié oorsigartikel word verslag gedoen oor die vernaamste bedryfs- en tegnologiese eienskappe van die goederevervoermodusse wat in internasionale handel gebruik word. Die fokus is in besonder op daardie aspekte wat die bedryf van internasionale goederevervoer onderskei van dié van plaaslike goederevervoer. Al vyf goederevervoermodusse word bespreek, te wete lug-, pad-, spoor-, pypleiding- en skeepsvervoer. Voortspruitend uit die navorsing word aanbevelings gemaak om die doelmatigheid en doeltreffendheid van goederevervoer tussen Suid-Afrika en ander lande te help verbeter.af_ZA
dc.description.urihttp://satnt.co.za/index.php/satnt/article/view/670
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent9 pages
dc.identifier.citationPienaar, W. J. 2018. Goederevervoermodusse wat in internasionale handel gebruik word. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 37(1):1-9
dc.identifier.issn2222-4173 (online)
dc.identifier.issn0254-3486 (print)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/107606
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherAOSIS
dc.rights.holderAuthor retains copyright
dc.subjectInternational tradeen_ZA
dc.subjectChoice of transportationen_ZA
dc.subjectInternational transiten_ZA
dc.subjectCommercial products -- Transportationen_ZA
dc.titleGoederevervoermodusse wat in internasionale handel gebruik worden_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
pienaar_goederevervoermodusse_2018.pdf
Size:
245.08 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: