Die familie-lewe van die Kleurling : met 'n noukeurige ondersoek van die Stellenbosche Kleurling familie

dc.contributor.authorMcDonald, D. Jen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Sociology and Social Anthropology.
dc.date.accessioned2012-08-27T11:37:49Z
dc.date.available2012-08-27T11:37:49Z
dc.date.issued1933
dc.descriptionProefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1933.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Stel 'n persoon homself ten doel om een of ander aspek van die Kleurlingbevolking van Suid-Afrika te behandel, dan verrys die vraag al dadelik: wat moet in werklikheid onder die benaming "Kleurling" of "Kaapse Kleurling" verstaan word. Om 'n regte perspektief te kry oor 'n bepaalde aspek van die Kleurlinggemeenskap is dit nodig om eers vas te stel wat ons onder genoemde terme moet verstaan, en hiertoe is 'n oorsig van die vormingegeskiedenis van daardie geslag noodsaaklik. Met hierdie historiese oorsig van die ontstaan van die Kleurlingbevolking in Suid-Afrika as agtergrond sal ons daartoe kan oorgaan om die Kleurlingfamilie - die miniatuur van die gemeenskap - van nader te besien. In 1652 land Jan van Riebeeck en sy kleine geselskappie aan die Cabo de Bona Esperance om hier 'n halfwegstasie te stig. Voor hierdie tyd het drie inboorling rasse verstrooid gewoon oor die sub-kontinent van Afrika; met die koms van van Riebeeck maak die blanke Europeƫr sy permanente verskyning alhier as vierde ras.af_ZA
dc.format.extent167 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/56134
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectFamilies -- South Africaen_ZA
dc.subjectColored people (South Africa) -- South Africa -- Stellenboschen_ZA
dc.subjectColored people (South Africa) -- Social life and customsen_ZA
dc.subjectDissertations -- Sociologyen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleDie familie-lewe van die Kleurling : met 'n noukeurige ondersoek van die Stellenbosche Kleurling familieaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
mcdonald_familie_1933.pdf
Size:
8.96 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis