Misdaad en drankmisbruik onder kleurlinge

dc.contributor.advisorCilliers, S. P.en_ZA
dc.contributor.authorOlivier, E. J. Jen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Sociology and Social Anthropology.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:26:09Z
dc.date.available2012-08-27T12:26:09Z
dc.date.issued1956
dc.descriptionTesis (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1956.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende die jaar 1953 het daar by verskeie persone aan die Universiteit van Stellenbosch die gedagte ontstaan dat daar omvattende studie van die Wes-Kaaplandse streek, en veral wat betref die posisie van die Kleurlingbevolking van die gebied, gedoen moet word. Onder leiding van prof. C.G.W. Schumann van die Universiteit van Stellenbosch, wat eerste vorm aan die gedagte gegee het, het die idee algemene byval gevind en is onmiddellik besluit om 'n langtermyn-projek met bogenoemde oogmerke te onderneem. Gedurende 1954 is 'n voorlopige raamwerk en program vir so 'n projek uitgewerk en sedert April 1955, toe die NAsionale Raad vir Sosiale Navorsing sy finansiële steun aan die projek toegesê het, word aktief daaraan gewerk. Die ontstaan van die ondersoek i.v.m. die onderwerp waaroor hierdie spesifieke verhandeling gaan, spruit dus direk uit die doelstelling van die Wes-Kaaplandse Navorsingsprojek.af_ZA
dc.format.extent162 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/67560
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectColored people (South Africa) -- Alcohol useen_ZA
dc.subjectColored people (South Africa) -- Social conditionsen_ZA
dc.subjectCrime -- South Africaen_ZA
dc.subjectAlcoholism and crime -- South Africaen_ZA
dc.subjectDissertations -- Sociologyen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleMisdaad en drankmisbruik onder kleurlingeaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
olivier_misdaad_1956.pdf
Size:
6.23 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis