Die integrasie van stelwerk- en letterkunde-onderrig met toespitsing op die media

dc.contributor.advisorSmuts, R.
dc.contributor.advisorCarl, A. E.
dc.contributor.authorLe Cordeur, Michael Lucien Arnaud
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Curriculum Studies.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:26:57Z
dc.date.available2012-08-27T12:26:57Z
dc.date.issued1991
dc.descriptionThesis (MEd) -- Stellenbosch University, 1991.
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: This study aims at contributing towards the improvement of teaching, in secondary schools, of written composition and literature in Afrikaans as a first language. ยท For this purpose, an outline of the relevant literature is presented. It is evident that the teaching of Afrikaans is not entirely sound. As simple solution does not exist; however, this study is an attempt to improve the present situation by focussing on integrated teaching and on the implementation of the media. Technological development puts the media within reach of more people each day. Pupils spend a great deal of time watching television, films and videos; or listening to the radio, records and cassettes. They read newspapers and magazines. This study maintains that the media should therefore be utilized to advance the teaching of Afrikaans, as all communicative skills will then improve in particular reading and writing. An integrative approach to teaching is widely recognised as the ideal. Neuropsychological research has shown that the human brain functions optimally when teaching is integrated. Ideally, in regard to the teaching of a language, composition writing and literature study should merge. The current South African curriculum does not as yet place enough emphasis on this aspect. This study concludes that there is a need for integrated teaching to be introduced into the curriculum for Afrikaans as first language. A second conclusion is that the media, which can serve as device for blending written composition and literature teaching, is not yet exploited effectively. Pupils display an ardent interest in the media and it follows that the media should be used intentionally and as a prominent component of the teaching programme. An integrated teaching programme, which focusses on the media, is proposed in this study. Practical suggestions are made in this regard, proving that the media can serve as crucial point of integration for the teaching of written composition and literature.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om deur 'n oorsig van die relevante literatuur 'n bydrae te lewer tot die onderrig van stelwerk en letterkunde in Afrikaans as Eerste Taal in die senior sekondere skoolfase. Dit is duidelik dat alles nie wel is met die onderrig van Afrikaans nie. 'n Enkelvoudige oplossing is nie moontlik nie, maar hierdie studie wil probeer om die betreklik negatiewe beeld wat bestaan, te verbeter. Die invalshoek wat gekies is, is die van mediagerigtheid. Die patr.oon wat gevolg is, is 'n ge1ntegreerde onderrigbenadering. Tegnologiese ontwikkeling plaas die media binne al meer mense se bereik en dit is 'n werklikheid dat leerlinge baie tyd aan televisie, rolprente, radio, musiekvideo's, liedjies, koerante en tydskrifte bestee. In hierdie studie is van die standpunt ui tgegaan dat hierdie tendens tot voordeel van Afrikaans aangewend moet word om die media te benut ten einde leerlinge se lees- e~ skryfvaardighede en dus oak hulle kommunikatiewe vaardighede te ontwikkel. 'n Ge1ntegreerde onderrigbenadering word allerwee as die ideaal erken. Neuropsigologiese navorsing het getoon dat die menslike brein optimaal funksioneer wanneer onderrig ge1ntegreerd aangebied word. Wat die komponente van taalonderrig betref, is die ideaal dat die stelwerk en "letterkunde ten nouste ge1ntegreer behoort te word. Die huidige situasie in Suid-Afrika vertoon egter nog leemtes, want binne die bestaande kurrikulum kom ge1ntegreerde onderrig nog nie tot sy reg nie. Die studie kom dan tot die eerste gevolgtrekking dat daar wel 'n behoefte bestaan aan ge1ntegreerde onderrig in die kurrikulum vir Afrikaans Eerste Taal. 'n Tweede belangrike gevolgtrekking is dat die media as ontmoetingspunt van stelwerk en letterkunde nie genoegsaam ontgin word nie. Aangesien leerlinge so 'n intense belangstelling toon in die media, is dit net logies dat die media grater prominensie verkry binne die huidige kurrikulum deur die bewustelike inskakeling van hierdie media in die onderrigprogram. Aan die hand van praktiese voorstelle en wenke is in hierdie studie 'n ge1ntegreerde onderrigprogram vir stelwerk en letterkunde met as fokuspunt die media, voorgestel. Op die wyse is bewys gelewer dat die media wel as integrasiepunt van stelwerk en letterkunde kan dien.af_ZA
dc.format.extent160 p. : ill.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/69167
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectMass media in educationen-ZA
dc.subjectAfrikaans literature -- Study and teaching (Secondary)en_ZA
dc.subjectAfrikaans language -- Composition and exercisesen_ZA
dc.subjectDissertations -- Educationen_ZA
dc.subjectTheses -- Educationen_ZA
dc.subjectDissertations -- Curriculum studiesen_ZA
dc.subjectTheses -- Curriculum studiesen_ZA
dc.titleDie integrasie van stelwerk- en letterkunde-onderrig met toespitsing op die mediaaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
lecordeur_integrasie_1991.pdf
Size:
8.69 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: