Die verskillende verskyningsvorme van narratiewe poesie by Charl-Pierre Naudé en Loftus Marais

dc.contributor.advisorViljoen, Louiseen_ZA
dc.contributor.authorVan der Berg, Danelleen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Afrikaans and Dutch.en_ZA
dc.date.accessioned2016-03-09T15:05:49Z
dc.date.available2016-03-09T15:05:49Z
dc.date.issued2016-03
dc.descriptionThesis (MA)--Stellenbosch University, 2016.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: Narrative poetry has been practiced by poets since the origin of Afrikaans literature. With the course of time, the nature and the function of narrative poetry changed although the narrative element was always present in the poetry, to a greater or a lesser extent. Since the beginning of the 2000s there has been a revival in narrative poetry that led to several debates on the value of the narrative poetry as well as a research project that sought to theorize the narrative element in lyrical poetry. In this thesis, I argue that the narrative element has always been present in different forms and to different degrees in poetry. This thesis investigates the different forms of narrative poetry in the work of Charl-Pierre Naudé and Loftus Marais, Afrikaans poets who both write narrative poetry. This is done by looking at Naudé and Marais' second collections, In die geheim van die dag (2004) and Kry my by die gewone plek aguur (2012). It was found that narrative elements are present in both poets' work, but that it takes many forms. In Naudé’s work, the narrative is found in individual poems. The story in the relevant poems becomes the image or metaphor. By foregrounding the story, the lyrical techniques are concealed giving rise to the illusion that the poem is the experience itself. The narrative in Marais’ work extends over the course of the collection, while individual poems are more concerned with specific narrative elements such as time and space. The narrative becomes a space that enhances the lyrical dimension of the poem. It was also found that although both collections have a strong narrative approach, characteristics of lyrical poetry are also present in both. The narrative and the lyric do not just appear alongside one another, but they also have a significant influence on each other.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die narratiewe poësie word reeds sedert die ontstaan van Afrikaanse letterkunde deur digters beoefen. Met die verloop van tyd het die aard en die funksie van die narratiewe poësie egter verander en het die narratiewe element tot ’n mindere of ’n meerdere mate in die poësie voorgekom. Sedert die begin van die 2000’s is daar ’n herlewing in die narratiewe poësie waarneembaar wat gelei het tot verskeie debatte rondom die waarde van die narratiewe poësie en ’n navorsingsprojek wat probeer het om die verhalende element in liriese poësie te teoretiseer. In hierdie tesis word geargumenteer dat die narratiewe elemente nog op verskillende wyses en tot verskillende mates in poësie voorgekom het. Daar word ondersoek ingestel na die verskillende verskyningsvorme van die narratiewe poësie by Charl-Pierre Naudé en Loftus Marais. Dit word gedoen deur te kyk na Naudé en Marais se tweede bundel In die geheim van die dag (2004) en Kry my by die gewone plek aguur (2012). Daar is gevind dat narratiewe elemente wel teenwoordig is in beide digters se werk, maar dat dit verskillende vorme aanneem. By Naudé strek die narratief oor die verloop van individuele gedigte. Die verhaal word in die betrokke gedigte die beeld of die metafoor. Deur die narratiewe element op die voorgrond te plaas, word die liriese tegnieke verhul wat die illusie skep dat die gedig die ervaring self is. Die narratief by Marais strek egter oor die verloop van die bundel, terwyl enkelgedigte meer gemoeid is met spesifieke narratiewe elemente soos tyd en ruimte. Die narratief word ’n ruimte wat die liriese dimensie van die gedig verhoog. Daar is ook gevind dat alhoewel beide bundels ’n sterk narratiewe inslag het, daar ook eienskappe van die liriese poësie teenwoordig is. Die narratief en die liriek kom nie net naas mekaar voor nie, maar dit het ’n betekenisvolle invloed op mekaar.af_ZA
dc.format.extent157 pagesen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/98820
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectNarrative poetryen_ZA
dc.subjectAfrikaans poetryen_ZA
dc.subjectNaudé, Charl-Pierre -- Criticism and interpretationen_ZA
dc.subjectMarais, Loftus -- Criticism and interpretationen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleDie verskillende verskyningsvorme van narratiewe poesie by Charl-Pierre Naudé en Loftus Maraisaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
vanderberg_verskillende_2016.pdf
Size:
3 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Plain Text
Description: