Verbruikersgedrag in die SA Weermag: 'n alternatiewe siening

dc.contributor.authorBeukes, J. A.
dc.date.accessioned2012-07-23T08:33:05Z
dc.date.available2012-07-23T08:33:05Z
dc.date.issued1991
dc.descriptionThe original publication is available at http://scientiamilitaria.journals.ac.za/puben_ZA
dc.description.abstractOmstandighede in die wêreld verander feitlik oornag. Kommunisme faal in Oos-Europa, die oorlog in Angola is verby, Namibië verkry onafhanklikheid, die ANC word ontban en die Apartheidswette word afgeskaf. Hierdie gebeure was twee jaar gelede ondenkbaar. Die gevolge van bogenoemde gebeure het ook die Verdedigingsgemeenskap beïnvloed. Die Weermagbegroting is met meer as 3 miljard rand besnoei, diensplig is verkort, grootskaalse rasionalisasie word tans in die Weermag onderneem en in die algemeen heers daar groter finansiële dissipline in die SAW. Elke rand uitgegee moet behoorlik verreken en motiveer word. En veral na die BSB-debakel word SAW bedrywighede en besteding met valk-oë dopgehou. Dit is teen hierdie agtergrond dat verbruikersgedrag in die SA Weermag bespreek gaan word.en_ZA
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.identifier.citationBeukes, J.A. 1991. Verbruikersgedrag in die SA Weermag: 'n alternatiewe siening. Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies, 21 (3): 9-14.en_ZA
dc.identifier.issn2224-0020 (online)
dc.identifier.issn1022-8136 (print)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/21766
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherOpen Journal Systemsen_ZA
dc.rights.holderAuthor holds the copyrighten_ZA
dc.subjectFall of Communismen_ZA
dc.subjectMilitary budgeten_ZA
dc.subjectConsumer behaviouren_ZA
dc.titleVerbruikersgedrag in die SA Weermag: 'n alternatiewe sieningen_ZA
dc.title.alternativeConsumer behaviour in the SA Military: an alternative perspectiveen_ZA
dc.typeJournal Articleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
beukes_verbruikersgedrag_1991.pdf
Size:
1.61 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:
Collections