Alternative insulin mitogenic signaling pathways in immature osteoblast cell lines

Date
2002-03
Authors
Langeveldt, Carmen Ronel
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Insulin is a mitogen for many cells and commonly signals through the classical, mitogenic Raf- MEK-ERK or metabolic PB-kinase pathways. Insulin deficiency or type I diabetes causes severe osteopenia. Obese patients with type II diabetes or insulin resistance, a disease associated with defective insulin signaling pathways and high levels of circulating insulin, have increased or normal bone mineral density. The question of whether hyperinsul inemia preserves bone mass is frequently raised. However, there is still a lot of controversy on the role of insulin as an osteoanabolic agent and this question still remains unanswered. A critical role for insulin signaling in bone building osteoblasts has recently been demonstrated with IRS-l knock-out mice. These mice developed low-turnover osteopenia due to impaired proliferation and differentiation, stressing the importance of osteoblastic IRS-l for maintaining normal bone formation. In the present study it was found that insulin does function in vitro as an osteoblast mitogen. This was illustrated in three relatively immature osteoblast (MBA-15.4, -15.6 mouse and MG- 63 human) cell lines, which responded to insulin with significant increases in proliferation. In the MBA -15.4 preosteoblasts insulin stimulation of proliferation was comparable to the welldescribed mitogen, TPA. The UMR-I06 cell line expresses markers of differentiated osteoblasts, and was much less responsive to insulin treatment. The difference in proliferative potential may be due to differences between spontaneously transformed cell lines, or the stage of cell differentiation. UOI26, a MEKI/2 inhibitor and wortmannin, a PB-kinase inhibitor, were used to investigate the pathway used by insulin to signal and activate ERK and osteoblast proliferation. In MBA-15.4 mouse preosteoblasts, GF-containing FCS was completely dependent on MEK for DNA synthesis. In contrast, in both MBA-15.4 and more mature MBA-15.6 osteoblasts, insulininduced proliferation was resistant to the inhibitors alone or in combination. Higher MEKinhibitor concentrations had no effect, and proliferation was also increased by the inhibitors in several experiments. This indicated that the classical, insulin mitogenic pathway was not involved in MBA-15.4 proliferation. Wortmannin had no effect on either insulin- or 20% FCSstimulated proliferation, but inhibited activation of Akt/PKB, the metabolic downstream target of PI3-kinase. Insul in signal ing to ERK was both MEK-and PI3-kinase- dependent, but this had no effect on proliferation. In contrast, FCS-stimulated ERK activation and proliferation was almost completely dependent on MEK-ERK activation. Proliferative signaling in the MG-63 human osteoblastic cell line in response to insulin was partially dependent on MEK and partially dependent on PB-kinase. In contrast, signaling in response to the phorbol ester, TPA, was partially dependent on PI3K but totally dependent on MEK-ERK. This indicates that the signal converges on ERK, suggesting the involvement of a PB-kinase upstream of a dominant MEK-ERK pathway. The differences found here between mouse and human insulin mitogenic signaling pathways indicate that there may be species differences between osteoblast signaling pathways, with mouse cells being independent and human cells being dependent on MEK for DNA synthesis in response to insulin. The effects of glucocorticoids on insulin mitogenic signaling in osteoblasts were also investigated, because chronic long-term steroid use results in excessive bone loss. The PTP inhibitor, sodium orthovanadate, reversed GC-impaired TPA- and FCS- induced proliferation in MBA-1SA and MG-63 preosteoblasts. PTPs, such as SHP-l and PTP-IB, dephosphorylate and inactivate phosphorylated kinases. Both SHP-l and PTPlB associated with kinases in the mitogenic signaling cascade of MBA-lS.4 preosteoblasts growing rapidly in 10% FCS. Further, SHP-I co-irnmunoprecipitated with active, tyrosine phosphorylated ERK, which may indicate that it can dephosphorylate and inactivate ERK. However, since the MEK-ERK or PB-kinase pathways are not important in insulin-induced proliferation in mouse osteoblasts, the PTPs are unlikely to be role players in the negative regulation of this signaling pathway. This was confirmed by the finding that vanadate was unable to reverse GC-induced decreases in insulinstimulated DNA synthesis. This suggests that vanadate-sensitive PTPs may not be important in the negative regulation of insulin-induced mouse osteoblast proliferation, and provides further evidence of a novel insulin mitogenic pathway in the MBA-lSA but not MG-63 osteoblastic cell line.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Insulien is 'n mitogeen vir baie selle en gelei na binding aan die insulien reseptor, intrasellulêre seine via die klassieke, mitogeniese Raf-MEK-ERK of die metaboliese PB-kinase seintransduksie pad. 'n Insulien gebrek of tipe I diabetes veroorsaak osteopenie. Vetsugtige pasiënte met insulien weestandigheid of tipe II diabetes, 'n siekte wat geassosieer word met foutiewe insulien seintransduksie en hoë vlakke van sirkuierende insulien, het verhoogde of normale been mineraal digtheid (BMD). Die vraag of hiper insulin ernie 'n verlies aan beenmassa teëwerk word dikwels gevra. Teenstrydigheid oor die rol van insulien as 'n osteo-anaboliese stof bestaan egter steeds en hierdie vraag bly dus onbeantwoord. Dat insulien seintransduksie wel 'n kritiese rol speel in beenvormende osteoblaste is onlangs bevestig in studies met muise waarvan die geen vir IRS-l uitgeslaan is. Hierdie muise ontwikkel 'n lae omset osteopenie weens verswakte proliferasie en differensiasie. fn hierdie studie is gevind dat insulien wel in vitro as 'n osteoblast mitogeen kan funksioneer. Dit is in drie relatief onvolwasse (MBA-15.4, -15.6 muis en MG-63 mens) sellyne geillistreer, deur betekenisvolle verhogings in insulien-geaktiveerde proliferasie. In MBA-15.4 preosteoblaste is die persentasie verhoging in insulien-gestimuleerde proliferasie vergelykbaar met dié van die bekende mitogeniese forbolester, TPA. Die UMR-I06 sellyn het kenmerke van gedifferensieerde osteoblaste, en was baie minder responsief op insulien behandeling. Die verskil in die proliferasie vermoë van die verskillende sellyne kan die gevolg wees van verskille wat bestaan tussen spontaan getransformeerde sellyne of die stadium van sel differensiasie. 'n MEK 1/2 inhibitor, UO126 en 'n PB-kinase inhibitor, wortmannin, is gebruik om die insulien seintransduksie pad noodsaaklik vir die aktivering van ERK en osteoblast proliferasie te bepaal. In MBA-1S.4 muis pre-osteoblaste, was fetale kalf SenlTI1(FKS)-geinduseerde DNA sintese totaal afhanklik van MEK. Beide die MBA-15.4 en die meer volwasse MBA-15.6 muis osteoblaste was weerstandig teen die inhibitors op hulle eie, of in kombinasie. Verhoogde MEK-inhibitor konsentrasies het geen verdere effek gehad nie en in verskeie eksperimente is 'n verhoging in preliferasie selfs waargeneem met MEK-inhibisie. Hierdie resultate dui aan dat die klassieke insulien mitogeniese pad nie betrokke is in MBA-I5.4 gestimuleerde selproliferasie nie. Wortmannin het geen effek gehad op insulien- of20% FKS-gestimuleerde DNA sintese nie, maar het wel die aktivering van PB-kinase se metaboliese teiken, AktJPKB geinhibeer. Insulien seintransduksie aktiveer dus ERK deur beide MEK en PB-kinase, maar het geen effek op proliferasie gehad nie. FKS-gestimuleerde ERK aktivering en proliferasie was totaal afhanlik van MEK-ERK aktivering. Insulien-geaktiveerde DNA sintese in die mens MG-63 osteoblaste was gedeeltelik afhanklik van beide MEK en PB-kinase. Alhoewel IPA ook PB-kinase kon aktiveer, was dit totaal afhanklik van MEK vir DNA sintese. Dit dui aan dat daar 'n PB-kinase stroom-op van 'n dominante MEK-ERK seintransduksie pad voorkom. Die verskille wat ons dus waargeneem het in insulien mitogeniese seintransduksie tussen muis en mens, kan aandui dat insuliengestimuleerde seintranduksie paaie kan verskil van spesie tot spesie. Dit is bevestig met die muisselle wat onafhanklik is en mens selle wat afhanklik is van MEK aktivering vir insuliengeaktiveerde DNA sintese. Kroniese, langtermyn steroied behandeling kan beenverlies veroorsaak en die effek van glukokortikoide (GK) op die insulien mitogeniese pad in osteoblaste is dus ook ondersoek. Natrium-ortovanadaat, 'n proteien tirosien fosfatase (PIP) inhibitor het GK-verlaagde proliferasie in repons tot beide IPA- en FKS behandeling herstel in MBA-lSA en MG-63 preosteoblaste. PIPs soos SHP-l en PIP-l B funksioneer deur gefosforileerde kinases te defosforileer en dus te inaktiveer. Beide SHP-l and PIP-lB kon assosieer met kinases in die mitogeniese insulien seintransduksie pad van vinnig groeiende MBA-IS A preosteoblaste in 10% FKS. Verder het SHP-I ook geko-immunopresipiteer met aktiewe, tirosien-gefosforileerde ERK, wat aandui dat SHP-I met ERK assosieer om dit te defosforileer en inaktiveer. Die MEKERK of PB-kinase paaie is nie belangrik vir insulien-geaktiveerde seintransduksie in muis osteoblaste nie. Dit is dus onwaarskynlik dat die PIPs 'n rol sal speel in die negatiewe regulering van hierdie seintransduksie paaie. Die ontdekking dat vanadaat nie glukokortikoiedverlaagde insulien-geaktiveerde DNA sintese kan herstel nie, toon dat vanadaat-sensitiewe PIPs nie 'n rol speel in insulien-geaktiveerde proliferasie in muisselle nie. Hierdie bevinding het verder bevestig dat 'n nuwe insulien mitogeniese pad in die MBA-ISA, maar nie die MG-63 selle moontlik bestaan.
Description
Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2002.
Keywords
Cell lines, Insulin, Mitogens, Bones -- Growth, Bone regeneration, Osteoclasts, Dissertations -- Medicine, Theses -- Medicine
Citation