Enkele minder bekende Afrikaanse woordeboekmonumente

Date
2016-06
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Abstract
Woordeboeke weerspieƫl nie net die woordeskat van 'n taal nie, maar dra ook by tot die standaardisering van 'n taal. Dit geld sowel woordeboeke waarin algemene taal as diƩ waarin die vaktaal bewerk word. Die Afrikaanse leksikografiese praktyk vertoon 'n uitgebreide tipologiese verskeidenheid, wat bekende en minder bekende woordeboeke en woordeboeksoorte insluit. Elke woordeboek kan aanspraak maak op monumentstatus, alhoewel talle woordeboeke se rol in die leksikografiese ontwikkeling van Afrikaans nie genoegsaam erken word nie. In hierdie artikel is die fokus op enkele minder bekende woordeboeke wat wel monumente van en vir Afrikaans is. Daar word aandag gegee aan woordeboeke wat gemeenskapsgedrewe produkte is en onder meer blyke gee van die kreatiewe woordskeppingskrag van die Afrikaanse taalgemeenskap. Daarbenewens word daar ook gewys op vernuwende leksikografiese produkte wat saamgestel is om aan spesifieke leksikografiese behoeftes van hulle teikengebruikers te voldoen.
Description
CITATION: Gouws, Rufus H. 2016. Enkele minder bekende Afrikaanse woordeboekmonumente. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 56(2-1):355-370, doi:10.17159/2224-7912/2016/v56n2-1a5.
The original publication is available at http://www.scielo.org.za
Keywords
Afrikaans language -- Dictionaries, Dictionaries -- Lexicographic functions, Dictionary typology, Specialised dictionaries
Citation
Gouws, Rufus H. 2016. Enkele minder bekende Afrikaanse woordeboekmonumente. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 56(2-1):355-370, doi:10.17159/2224-7912/2016/v56n2-1a5.