Spreke en saamleef : oor korrektheid en waarheid in Suid-Afrika se kultuurpolitieke diskoers

Date
2014-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Abstract
Johan Degenaar begin sy opstel oor “Die paradigma van volksnasionalisme” in sy bundel Moraliteit en Politiek (Degenaar 1976) met ’n verhaal oor 'n insident wat hy die vorige jaar meegemaak het. Nodeloos om daarmee rekening te hou dat dit gebeur het in die hoogty van Suid-Afrika se apartheidsbedeling. Ek neem hierdie verhaal van Degenaar as my vertrekpunt vir ’n kort besinning oor politieke korrektheid.
ENGLISH SUMMARY : No abstract available. korrektheid.
Description
CITATION: Van Niekerk, A. A. 2014. Spreke en saamleef: oor korrektheid en waarheid in Suid-Afrika se kultuurpolitieke diskoers. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 54(4):726-730.
The original publication is available at http://www.scielo.org.za
Keywords
Degenaar, J. J. -- (Johannes Jacobus), 1926-2015, Political correctness -- South Africa
Citation
Van Niekerk, A. A. 2014. Spreke en saamleef: oor korrektheid en waarheid in Suid-Afrika se kultuurpolitieke diskoers. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 54(4):726-730.