Investigating salt through art jewellery

Date
2016-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: This thesis is a materialist investigation of salt as a vibrant material within the practice of art jewellery. My art jewellery practice, with salt as main material, serves as the basis of this art practice-based research study. I place emphasis on the vital materiality within matter, focusing on salt as catalyst within my practice and theory. Through detailed analysis of my practice, and of the primary role of salt as vibrant matter therein, I aim to investigate how a materialist perspective can generate an interdisciplinary approach within the practice of art jewellery. Salt was the catalyst that changed my practice to an interdisciplinary one, situated between art jewellery, alchemy, metallurgy and chemistry. As such my practice questions themes of wearability, appropriate materials and durability within jewellery practices. In general this study aims to contribute to the discipline of art jewellery by motivating the use of edible, mineral and bodily matter in order to transcend the boundaries and definitions of contemporary jewellery. Furthermore this study aims to create awareness of the significance of salt as a living matter that is able to cause effects within human and non-human matter.
AFRIKAANS OPSOMMING: Hierdie tesis is ‘n materialistiese ondersoek na sout as ‘n lewendige materiaal in die kunsjuwelierspraktyk. My praktiese kunsjuwelierswerk, waar sout as primêre materiaal dien, is die basis van hierdie praktiese kuns-gebaseerde studie. My praktiese en teoretiese werk lê klem op die lewendige materialitieit in materie, spesifiek in sout wat as die katalisator in my prakiese werk sowel as teorie dien. Deur ‘n noukeurige ondersoek van my prakties werk, en die rol van sout as lewendige materie daarin, beoog ek om deur ‘n materialistiese perspektief ‘n interdissiplinêre benadering tot kunsjuwelierswerk te bereik. My praktiese werk oortref die grense en beweeg binne die praktyke van alchemie, metallurgie en chemie as gevolg van sout se rol as katalisator. As sulks word temas soos drabaarheid, geskikte materiaalgebruik en duursaamheid bevraagteken. Die einddoelwit van die studie is om ‘n bydrae te maak tot die kunsjuweliersdissipline, en ek doen so deur die motivering om meer eetbare, minerale en liggaamlike materiale in die kunsjuwelierspraktyk te gebruik. My argument is dat ‘n materialistiese benadering tot meer ekperimentele materiale kontemporêre juweliersware se grense kan verbreed en of herdefinieer. ‘n Meer algemene doelwit van my studie is die bewusmaking van die lewendige aard van sout, en die feit dat dit menslike en nie-menslike materie kan affekteer.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2016.
Keywords
Alchemy and metallurgy in art, UCTD, Jewelry, Salt in art, Vital materialism
Citation