Teachers’ experiences of the social competencies of a primary school learner with autism spectrum disorder

Date
2016-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT : The purpose of this study was to explore teachers’ experiences of the social competencies of a primary school learner with Autism Spectrum Disorder. The teachers of the learner willingly participated in this research study. The aim of this study was to explore their different experiences and the challenges they dealt with in successfully facilitating the development of the learner’s social competencies. This study also focused on the strategies they used to teach social competencies. A literature review was conducted to gain an understandingof the research done in the field, and I fulfilled the role of the researcher. The interpretive paradigm was chosen as the framework for this study due to the fact that it reflects on the interpretations of the different teachers in the study. The data collection took place by means of semi-structured interviews as well as document analysis of the learner’s cumulative report card. This research report describes a variety of experiences that teachers underwent and the repercussions of those experiences. Suggestions are made as to how improvements with regard to teacher training can be made in order to achieve a more learner-specific approach.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Hierdie studie is onderneem om die belewenisse van onderwysers van die sosiale vaardighede van `n laerskool leerder op die Outisme spectrum te ondersoek. Die onderwysers van die leerder het vrywilliglik deelgeneem aan 'n navorsingsprojek. Die doel van die projek was om die verskillende ervarings van die onderwysers te ondersoek, sowel as die uitdagings wat hulle ondervind het gedurende die fasilitering van die ontwikkeling van die leerder se sosiale vaardighede. Die studie fokus ook op die strategieë wat hul gebruik het om sosiale vaardighede aan te leer. 'n Literatuurstudie is onderneem om inligting oor bestaande navorsing in te win. Ek hettydens die projek die rol van navorser vervul. Die interpretiewe navorsingsparadigma raamwerk is bespreek as 'n sinvolleopvoedkundige raamwerk vir die studie, omdat dit reflekteer op die interpretasies van die verskillende onderwysers in die studie. Die belewenisse is ingesamel deur middel van semi- gestruktureerde onderhoude sowel as document analise van die leerder se kumulatiewe verslag kaart. Hierdie navorsingsprojek beskryf 'n verskeidenheid van die moontlike belewenisse vandie onderwysers en die nagevolge daarvan. Voorstelle oor moontlikeaanpassings in verband met onderwysersopleiding is gemaak om sodoende `n leerdergesentreerde benadering te volg.
Description
Thesis (MEdPsych) --Stellenbosch University, 2016
Keywords
Autism spectrum disorders in children -- South Africa, UCTD, Social skills -- Study and teaching (Primary school) -- South Africa, Social skills in children -- Study and teaching -- South Africa, Life skills -- Study and teaching -- South Africa
Citation