HIV/AIDS in the workplace : views of senior management at a miliary base in the Western Cape in implementing policy.

Date
2015-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The study investigated implementation of HIV/AIDS policy by senior management in Youngsfield military base. Some of the aspects evaluated included training concerning HIV, campaigns, allocation of budget to manage HIV and knowledge of policy by management. Self-administered questionnaires were used as a method of collecting data. The respondents included in the study ages ranged between 25-59 years. The majority of the respondents did not have any problem in completing questionnaires. Results revealed that involvement of headquarters in allocating funds to acquire training aids, distribution of pamphlets and other information educating personnel insufficient, poor implementation of workplace HIV/AIDS policy by management on all levels, lack of programs dealing with HIV/AIDS and lack of HIV/AIDS policy knowledge by management to lesser extent. Recommendations of this study includes aspects dealing with HIV/AIDS workplace programs, importance of occupational health and safety, addressing stigma and discrimination, absenteeism, HIV/AIDS training and most importantly campaigns throughout the year.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie navorsing was om die implementering van die beleidsdokument wat handel oor MIV/Vigs in die werksplek deur die senior bestuur in Youngsfield militere basis te ondersoek. Van die aspekte wat die navorser ondersoek het is MIV/Vigs bewusmakingveldtogte, beskikbaarheid van fondse en kennis van die Suid Afrikaanse Nationale Weermag beleidsdocument wat handel oor MIV/Vigs in die werksplek. Studievraelyste is aan respondente uitgedeel. Respondente wat aan die studie deelgeneem het se ouderdome wissel tussen 25 en 59 jaar. Die grootste getal deelnemers het geen beswaar aangeteken om die vraelyste te voltooi nie. Die grootste getal van respondente het aangedui dat die fondse wat beskikbaar gestel word onvoldoende is om die boodskap oor die gevare van MIV/Vigs te versprei. Daar is verder bevind dat belangrike aspekte soos biljette, pamflette, video opnames en getikte material nie versprei kan as gevolg van tekort aan fondse. MIV/Vigs beleid is beskikbaar in militere basisse van die Suid Afrikaanse Nationale Weermag. Die enigste tekort is die implementering daarvan. Die aanbevelings wat bevind is deur die studie sluit in MIV/Vigs programme in die werkplek, die aanspreek van stigma en diskriminasie, afwesigheid weens kroniese siektes wat MIV/Vigs insluit en hantering van ongevalle in die werkplek.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2015.
Keywords
UCTD, AIDS (Disease) -- South Africa -- Cape Town -- Prevention, HIV infections -- South Africa -- Cape Town -- Prevention, Employee health promotion -- South Africa -- Cape Town, South Africa. Army -- Officials and employees -- Health and hygiene
Citation