Isa die intrapreneur

Date
2014-10
Authors
Smith, Cherice
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Toe hy jonk was wou Isa Omagu, wat onlangs verkies is tot voorsitter van die USB-Alumnivereniging se uitvoerende komitee, ’n mediese dokter word. Hy het egter ’n ander loopbaanpad gevolg en is nou besig om mense se lewens te verryk deur fi nansiële advies en mense-ontwikkeling in sy rol as hoof van Kommersiële Bankwese by Guaranty Trust Bank plc in Lagos, Nigerië. Cherice Smith het met hom gesels.
Description
Keywords
Omagu, Isa, Kommersiële bankwese, Guaranty Trust Bank, Lagos
Citation