Development and validation of a scale to measure patient satisfaction with antenatal care

Date
1999-03
Authors
Steyn, Petrus Schonken
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: There is no standardised instrument available in South Africa to measure patient satisfaction with antenatal care. The measurement of patient satisfaction is especially important after the implementation of a free antenatal care service in the South African health system. The purpose of this study was to develop and validate an appropriate scale to measure patient satisfaction. Several methods to measure patient satisfaction are described in the literature. A questionnaire was developed for the Tygerberg Hospital patients. This questionnaire was tested in 200 antenatal patients through a structured interview. The importance of cross-cultural research is emphasised in the validation of the measuring instrument. Factor analysis was used to validate the instrument. This showed that a single factor accounted for most of the total variance. All the items had to do with the process of antenatal care. The findings of this survey showed the following: • One cannot use overseas measuring instruments without adjusting for cross-cultural differences. • The patient satisfaction score is negatively skewed with a high mean. • Social desirability response sets may play an important role in these questionnaires. • There is a statistically significant difference in patient satisfaction with antenatal care between the different antenatal clinics, even after controlling for socio-demographic differences. • That the satisfaction score is a reflection of the service rendered to the patient and not of the socio-demographic differences. This research identified the difficulties of developing a standardised instrument to measure patient satisfaction with antenatal care and opens the way for future research into patient satisfaction with medical services.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar is geen gestandaardiseerde meetinstrument om pasiente se tevredenheid met voorgeboortesorg in Suid Afrika te bepaal nie. Die noodsaaklikheid van die bepaling van tevredenheid met voorgeboortesorg het nou belangriker geword nadat 'n stelsel van gratis voorgeboortesorg in Suid-Afrika gei"mplementeer is. Die doel van hierdie navorsing was om 'n skaal te ontwikkel om pasiente se tevredenheid met voorgeboortesorg te bepaal en om die geldigheid van hierdie meetinstrument plaaslik te toets. In die literatuur is daar verskeie metodes om pasiente se tevredenheid te bepaal. 'n Vraelys is ontwikkel vir Tygerberg Hospitaal se voorgeboorte pasiente. Hierdie vraelys is getoets by 200 pasiente in die voorgeboorte klinieke in Tygerberg Hospitaal deur middel van 'n gestruktureerde onderhoud. In die geldigheidsbepaling van die meetinstrument 1s die belangrikheid van kruiskulturele navorsing beklemtoon. Faktoranalise is gebruik vir die bepaling van geldigheid. Met faktoranalise is aangetoon dat een onderliggende faktor, naamlik die voorgeboortesorgsisteem, pasiente se tevredenheid verklaar. Die bevindings in hierdie ondersoek het die volgende getoon: • Dat aile meetinstrumente nie summier transkultureel toegepas kan word nie . • Dat die tevredenheidsmeting van voorgeboortesorg 'n negatiewe skewe verspreiding het, met 'n hoe gemiddelde telling. • Sosiaal-aanvaarbare antwoorde speel waarskynlik 'n groat rol in hierdie vraelyste. • Dat daar 'n statistiese betekenisvolle verskil is in die tevredenheidsgraad van pasiente met voorgeboortesorg tussen sommige klinieke; selfs nadat gekontroleer is vir sosiodemografiese verskille tussen pasiente. • Dat die tevredenheidsmeting 'n weerspieeling is van die diens gelewer aan die pasient, en nie net 'n weerspieeling is van die pasient se sosio-demografiese verskille nie. Hierdie navorsmg identifiseer die probleme met die opstel van 'n gestandaardiseerde meetinstrument vir die bepaling van pasente se tevredenheid met voorgeboortesorg en baan die weg vir verdere navorsing oor pasiente se tevredenheid met mediese dienste.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1999.
Keywords
Prenatal care, Maternal health services, Dissertations -- Obstetrics and gynaecology, Theses -- Obstetrics and gynaecology, Dissertations -- Medicine, Theses -- Medicine
Citation