Perspektiewe op die Noagitiese wette by Paulus, en die belang daarvan vir Joods-Christelike dialoog

Date
2013
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LitNet
Abstract
In die sogenaamde Radikale Nuwe Perspektief op Paulus (RNPP), wat verby die Nuwe Perspektief op Paulus (NPP) beweeg het, word Paulus se siening van identiteit beskou as deel van ’n “inter-Joodse” eerder as “inter-Christelike” polemiek. Binne die RNPP is daar ’n sterk beweging om Christus-gelowiges te sien as “Noagiete” wat op grond van die onderhouding van die sewe Noagitiese wette tot die “Joodse” gemeenskap toegelaat word. Die probleem is egter dat hierdie wette eers in latere rabbynse Judaïsme ontstaan het en dus wesenlik ’n anachronistiese model is wat op Paulus toegepas word. Dit is te betwyfel of die Noagitiese wette voor of tydens Paulus se leeftyd geplaas kan word, en so ook om spore daarvan in die Nuwe Testament of ander antieke geskrifte te probeer terugvind. Om beginsels vanuit latere rabbynse Judaïsme (soos die Noagitiese wette) te gebruik om die gapings by Paulus te probeer vul, is metodologies problematies.
Pauline study has moved on considerably since James Dunn and others popularised the so-called New Perspective on Paul (NPP). In the so-called Radical New Perspective on Paul (RNPP) the focus is not only on Paul’s “Jewishness” or a better understanding of the “Jewish” identity that Paul responded to, but on discontinuity in Paul’s relationship to the Christian faith as it is known today. The approach of the RNPP is to understand Paul as completely Jewish and to understand Paul’s gospel as part of intra-Jewish rather than inter-Christian polemic.
Description
CITATION: Du Toit, P. 2013. Perspektiewe op die Noagitiese wette by Paulus, en die belang daarvan vir Joods-Christelike dialoog. LitNet Akademies, 10(1)631-656.
The original publication is available at http://www.litnet.co.za
Keywords
Law and gospel -- Biblical teaching, Law (Theology) -- Biblical teaching, Bible. Epistles of Paul -- Theology
Citation
Du Toit, P. 2013. Perspektiewe op die Noagitiese wette by Paulus, en die belang daarvan vir Joods-Christelike dialoog. LitNet Akademies, 10(1)631-656.