Die mistieke dimensie en kontemplatiewe aard van die kreatiewe daad by Sheila Cussons

Date
2012-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LitNet
Abstract
Hierdie artikel gee ’n beskouing van dié digterskapsverse van Sheila Cussons waarin eerstens die mistieke, en tweedens die kontemplatiewe, die grondslag vorm. Wat duidelik uit die ontleding van die betrokke gedigte spreek, is dat nóg die mistieke, nóg die kontemplatiewe geïsoleer staan: digkuns is mistieke handeling, is kontemplasie wat uitloop op mistieke belewenis, is proses wat uitloop op die “trillende verlossing” van mistieke eenwording, is handeling van “gefragmenteerde syn” wat “reik na heelheid”. Die goue draad wat die onderskeie dimensies tot eenheid bind, is God – by uitstek die vernaamste werklikheid waarmee Cussons die digteres gekonfronteer word.
This article examines Sheila Cussons’s verses about poetry and being a poet in which, firstly, the mystical and secondly, the contemplative form the foundation. For Cussons writing poetry is a divine command. Her struggle to find clarity about the nature of God is the central driving force in her poetry. Van Aardt (1990:179) calls her the first Afrikaans poet who links her artistry to finding God: many of her poems are an expression of her search and longing for God and it is not strange that the mystical experience is such an integral part of many of her poems.
Description
CITATION: Janse van Rensburg, C. 2012. Die mistieke dimensie en kontemplatiewe aard van die kreatiewe daad by Sheila Cussons. LitNet Akademies, 9(1):273-300.
The original publication is available at http://www.litnet.co.za
Keywords
Cussons, Sheila, Afrikaans poetry, Religious poetry, Mysticism and literature
Citation
Janse van Rensburg, C. 2012. Die mistieke dimensie en kontemplatiewe aard van die kreatiewe daad by Sheila Cussons. LitNet Akademies, 9(1):273-300.