The representation of Caster Semenya in Beeld and Rapport during August and September 2009 : a case study

Date
2013-03
Authors
Lamprecht, Engela
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The representation of women in the media has been problematic in many respects. Women have often been portrayed in a limited number of roles and media reports have often unnecessarily focused on their physical appearance. In 2009, South African athlete Caster Semenya astonished the athletics world with her times in the 800 m. However, her performance was soon overshadowed by speculation about her sex. Before long, an Australian publication claimed that Semenya had male sexual organs and no womb or ovaries. The publication of this report left other media with a number of ethical dilemmas. This study examined the representation of Semenya in Beeld and Rapport, two Afrikaans newspapers, during the height of speculation. The aim of the study was to determine whether the specified media, in their portrayal of Semenya, adhered to journalism’s ethical principle of truth-telling. Two theoretical frameworks, namely, Representation and African womanism, were used as analytical tools. Qualitative content analysis was used to analyse the portrayal of Semenya. The study found that the representation of Caster Semenya did not adhere to journalism’s ethical principle of truth-telling in all respects.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die uitbeelding van vroue in die media skiet steeds in verskeie opsigte tekort. Studies oor die onderwerp dui daarop dat vroue dikwels in ’n beperkte aantal rolle uitgebeeld word. Daar word ook gereeld onnodig na vroue se fisieke voorkoms verwys. In 2009 het die Suid-Afrikaanse atleet Caster Semenya die atletiekwêreld verras met haar uitstekende tye in die 800 m. Dié prestasie is egter gou oorskadu deur media-spekulasie oor die atleet se geslag. ’n Australiese publikasie het kort daarna ’n berig gepubliseer wat beweer het dat Semenya manlike geslagorgane het en geen baarmoeder of ovaria nie. Die publikasie van dié berig het die media voor verskeie etiese uitdagings te staan gebring. Hierdie studie het die uitbeelding van Semenya in Beeld en Rapport, twee Afrikaanse koerante, gedurende die hoogtepunt van dié spekulasie ondersoek. Die doel van die studie was om te bepaal of die spesifieke publikasies gehoor gegee het aan media-etiese voorskrifte met betrekking tot die weergee van die waarheid. Twee teoretiese raamwerke, naamlik Uitbeelding en womanism in Afrika, is in dié verband as vertrekpunt gebruik. Kwalitatiewe inhoudsanalise is gebruik om die uitbeelding van Semenya te ontleed. Die studie het bevind dat die uitbeelding van Semenya nie in alle opsigte in ooreenstemming was met dié beginsel nie.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2013.
Bibliography
Keywords
Athletes, Black -- Press coverage -- South Africa, Theses -- Journalism, Dissertations -- Journalism, Newspapers -- South Africa, Sports journalism -- South Africa, Athletes -- Press coverage -- South Africa
Citation