Interpreting the effects of collegiality and collaboration on mathematics teachers' efficacy in a school based professional development programme : a case study

Date
2013-03
Authors
Jeram, Ramesh
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study is a tale untold by quantitative data. The main role-players in this tale are two mathematics teachers at an urban high school situated in a low socio-economic area and involved in a professional development programme in the Western Cape, viz. the SPARK project. It is a case study of how their levels of collegiality and collaboration positively influenced their levels of efficacy, whilst being part of an in-service professional development programme. This interpretive qualitative case study is explored using two data sets: one being the classroom observation reports generated via participant observation during the first three years of the project; and the other is a focus group interview done three years later. The data sets were analysed to produce a rich, thick descriptive and interpretive account of the supportive environment of these two teachers and how it played a significant role in their professional growth and levels of efficacy. The findings of this study are then used to highlight the importance of establishing collaborative cultures within in-service professional development programmes and the positive influence it can have on the efficacy levels of teachers.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie vertel ‘n verhaal waaraan kwantitatiewe data alleen nie reg kan laat geskied nie. Die hoofrolspelers in die verhaal is twee wiskunde onderwysers by ’n stedelike hoërskool wat geleë is in ’n lae sosio-ekonomiese gebied en wat betrokke is by ’n professionele ontwikkelingsprogramme in die Wes-Kaap, die sogenaamde SPARK projek. Dit is ’n gevallestudie wat aantoon hoe hulle vlakke van kollegialiteit en samewerking, terwyl hulle deel was van hierdie professionele indiens-ontwikkelingsprojek, hulle vlakke van doeltreffendheid positief beïnvloed het. Hierdie interpretatiewe kwalitatiewe gevallestudie is ontleed aan die hand van twee datastelle: aan die een kant die klaskamer waarnemingsverslae gebaseer op klasobservasies van die deelnemers gedurende die eerste drie jaar van die projek en aan die ander kant ‘n fokusgroep onderhoud wat drie jaar later gedoen is. Die analise van hierdie datastelle het ’n ryklik gelaaide beskrywende en interpretatiewe weergawe daargestel van die ondersteunende omgewing van hierdie twee onderwysers en hoe dit ’n beduidende rol gespeel het in hulle professionele groei, onder meer hulle vlakke van werkseffektiwiteit. Die bevindings van hierdie studie word dan gebruik om die belangrikheid van die vestiging van kollaboratiewe kulture in professionele indiensopleidingsprogrammeme te beklemtoon. Die studie onderskryf ook die positiewe invloed wat ’n kultuur van samewerking kan hê op die doeltreffendheidsvlakke van onderwysers.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Interpreting collegiality, Collaboration mathematics
Citation