Anticholinerge intoksikasiedelirium - 'n lewensbedreigde toestand

Date
1994-01
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Health & Medical Publishing Group
Abstract
INLEIDING: Anticholinerge intoksikasiedelirium in pasiente met psigiatriese steurings kan 'n diagnostiese dilemma skep wanneer dit onderskei moer word van 'n akure psigotiese afbraak, 'n psigoaktiewe subsrans onttrekkingsdelirium en ander organiese breinsindrome. Hierdie problematiese differensiele diagnose word deur die volgende gevalsbeskrywing weerspieel.
Description
AANHALING: Hugo, F.J. & Eidelman, I.J. 1994.Anticholinerge intoksikasiedelirium - 'n lewensbedreigde toestand. S Afr Med Tyd, 84(1):50-51.
The original publication is available at http://www.samj.org.za
Keywords
Citation
Hugo, F.J. & Eidelman, I.J. 1994.Anticholinerge intoksikasiedelirium - 'n lewensbedreigde toestand. S Afr Med Tyd, 84(1):50-51.