n Ontleding van direkte Kleurlingverteenwoordiging op die munisipale vlak in Suid-Afrika tot 1971

Date
1976-12
Authors
Cloete, Gideon Stephanus
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: In this study the representation of the Coloured population group in the local evaluation process in South Africa until 1971, is analysecd to determine the effectiveness of this system of representation. In theory representatives selected in an open democratic election are supposed to act in the interest of the voters they represent, in a manner responsive to them. In this way the voters or citizens have access to and control over the decision-making centres of government, and are represented in the legislative structures of government. Representation can be analysed in two ways.
INLEIDING: Gedurende die periode 1960 - 1972 was die Kaapprovinsie die enigste provinsie binne die Republiek van Suid-Afrika waar Kleurlinge (en Indiërs) saam met Blankes deelgeneem het aan die plaaslike bestuursprosesse, sonder dat daar formeel ‘n rasse- of kleuronderskeid gemaak is tussen munisipale kiesers. Hierdie gesamentlike deelname het egter nie sonder "wrywing" plaasgevind nie, en dit was dan ook een van die redes vir die verwydering van die Kleurlingkiesers op 14 Januarie 1972 vanaf die gemeenskaplike munisipale kieserslys en die ontneming daardeur van hul direkte stemreg op die plaaslike bestuursvlak ten gunste van verteenwoordiging in sekere adviserende bestuurs- of raadplegende komitees vir Kleurlinge wat in ‘n ondergeskikte posisie teenoor die munisipale- of afdelingsraad in die betrokke plasslike owerheidsgebied verkeer.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1976.
Keywords
Colored people (South Africa) -- Politics and government, Municipal government -- South Africa, Proportional representation, Dissertations -- Public management and planning, Theses -- Public management and planning
Citation