n Oorsig van die opkoms en bloei van die professionalisme in blokfluitspel in Nederland in die twintigste eeu en 'n evaluering van die belangrikste werke vir blokfluit wat in Nederland ontstaan het sedert 1951

Date
1974
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die keuse van die onderwerp, naamlik: 'n Oorsig van die opkoms en bloei van die professionalisme in blokfluit­ spel in Nederland in die twintigste eeu en h evaluering van die belangrikste solistiese werke vir blokfluit wat in Nederland ontstaan het sedert 1951, vir 'n Suid-Afrikaanse verhandeling, vra om h verduideliking. Indien die belangrike invloed van Nederlandse immi­ grante op die Suid-Afrikaanse musieklewe, in die verlede en tot op hede, in ag geneem word, dan is hierdie keuse nie ongewoon nie. Die skrywer bet byvoorbecld die grootste ge­ deelte van sy musik le vorming in Suid-Afrika van Neder­ landers of oud-Nederlanders ontvang. Die fei t dat die skrywer sy blokfluitstudies vir drie jaar lank in Nederland voortgesit het, het die keuse van hierdie onderwerp des te aanlokliker gemaak.
ENGLISH ABSTRACT: No summary available.
Description
Proefskrif (MMus)--Universiteit Stellenbosch, 1974.
Keywords
Recorder (Musical instrument) -- History, Recorder music, Dissertations -- Music, UCTD
Citation