Die gronde van die Overhex-Nuy gebied naby Worcester

Date
1966-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Tydens 'n sistematiese bodemopname van die Overhex-Nuygebied (topokadastrale kaart 3319 DA NUY). is veertien grondseries beskryf en gemonster. Chemiese en fisiese ontledings is op die monsters uitgevoer. Die grondgenese en klassifikasie volgens die Sewende Benadering is aangegee. Die series is karteer op 1:50,000 skaal.
No English abstract available
Description
Thesis (MScAgric)--Stellenbosch University, 1966.
Keywords
Soils -- South Africa -- Overhex-Nuy Region, Soils -- South Africa -- Worcester
Citation