Uitvoerdiversifiserende ontwikkeling van die mineraalryk Suid-Afrikaanse ekonomie

Date
1994-11
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: South Africa has limited export diversification. The govemment has instituted several export incentive schemes since the beginning of the seventies to increase manufactured exports in particular, but they have not produced significant results. This study examines South Africa's lack of export diversification from the perspective of the country's mineral resources. The aim of ,the study is to determine whether or not this is a feature which is tipical of mineral rich countries or a problem unique to South Africa. This is accomplished through a literature review which identifies the structural features of mineral rich countries and then compares the countries which have been selected with each other and with South Africa. The study showed that lack of export diversification isa general problem in mineral rich countries due to the importance of the mining sector and consequently, their dependence on mineral exports. South Africa should concentrate on the growth of its mineral beneficiation industry and the encouragement of labour' intensive manufacturing industries in order to diversify its production and export base and to lessen its dependence on the mining sector.
Suid-Afrikase stand van uitvoerdiversifikasie voldoen nie aan die verwagting nie. Sedert die sewentigejare het die owerheid toenemend aansporingsmaatreels in werking gestel om die land se vervaardigde uitvoer te verhoog, maar dit het nie betekenisvolle resultate gelewer nie. In die studie word Suid-Afrika se gebrek aan uitvoerdiversifikasie vanuit die perspektief van die land se mineraalrykdom ondersoek. Die doel is om te bepaal of dit 'n tipiese kenmerk van mineraalryklande is en of dit 'n probleem eie aan Suid-Afrika is. Dit word gedoen deur deur middel van 'n literatuuroorsig die strukturele kenmerke van mineraalryklande te identifiseer en daama die mineraalryklande wat op grond van gestelde kriteria geidentifiseer is, met mekaar en met Suid-Afrika te vergelyk. Dit het uit die studie na vore gekom dat 'n gebrek aan uitvoerdiversifikasie vanwee, die belangrikheid van die mynbousektor en mineraalryklande se afhanklikheid van mineraaluitvoer, 'n algemene probleem by die lande is. Die gevolgtrekking kan gemaak word dat Suid-Afrika hom doelbewus op die uitbouing van die mineraalveredelingsbedryf en die aanmoediging van arbeidsintensiewe vervaardigingsnywerhede moet toele, om sodoende die land se produksie- en uitvoerbasis te verbreed en die land se afhanklikheid van die mynbousektor te verklein.
Description
Tesis (M. Com.)--Universiteit van Stellenbosch, 1994.
Keywords
Mineral industries -- Government policy -- South Africa, Foreign trade promotion -- South Africa, Exports -- South Africa, South Africa -- Commercial policy, Dissertations -- Economics
Citation