Landboudorpe : 'n strategie vir die sosio-ekonomiese ontwikkeling van plaaswerkers

Date
1994-11
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: South Africa has been undergoing a process of rapid urbanisation for some time. The consequence of this urbanisation process, like uncontrolled squatting, is evident in the metropoles, cities and larger towns. Not withstanding, conditions in most rural areas are even worse. Continued research is therefore necessary for the development of strategies that will specifically address the problems and needs of rural areas and communities. Against this background farm worker communities have been identified as an important component of the rural population in need of better living conditions. As a solution the central farm village is proposed as a possible socio-economic development strategy for farm workers. The theoretical and case studies that were undertaken indicate that the concept of a central farm village is a viable strategy not only for the socio-economic upliftment of farm workers, but also as a means of controlled urbanisation. However, central farm villages cannot merely be developed in every region in South Africa. In this regard possible constraints were identified and a number of proposals were made for implementation of the strategy.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid-Afrika deurloop reeds geruime tyd 'n proses van versnelde verstedeliking. Die gevolge van die verstedelikingsproses, soos onbeheerde plakkery, is duidelik waarneembaar in die metropolitaanse gebiede, asook groter stede en dorpe. Des nieteenstaande is die toestande in landelike gebiede nog swakker en is dit noodsaaklik dat daar gesoek moet word na strategiee wat spesifiek die probleme van landelike gebiede en hul inwoners aanspreek. Binne die konteks is plaaswerkergemeenskappe geidentifiseer as bevolking met omstandighede. As 'n synde n deel van die landelike behoefte aan verbeterde lewensn moontlike oplossing is die sentrale landboudorpkonsep as 'n sosio-ekonomiese ontwikkelingstrategie vir plaaswerkers ondersoek. Die teoretiese oorsig en gevallestudie wat onderneem is, dui daarop dat die sentrale landboudorp 'n haalbare strategie is vir die sosio-ekonomiese ontwikkeling van plaaswerkers. Die strategie kan ook binne die raamwerk van 'n ordelike verstedelikingstrategie benut word. Die sentrale landboudorpkonsep kan nie sonder meer in enige streek in Suid-Afrika toegepas word nie. In die verband is 'n aantal beperkinge geidentifiseer en voorstelle word gemaak vir die implementering van die strategie.
Description
Werkstuk (M. in Stads- en Streekbeplanning) -- Universiteit van Stellenbosch, 1994.
Keywords
Housing, Rural -- South Africa -- Cape of Good Hope, Agricultural laborers -- Housing -- South Africa -- Cape of Good Hope, Op-die-Berg (South Africa), Dissertations -- Town and regional planning
Citation