Die primere groep in die industrie

Date
1960
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die studie is om die gedrag van 'n groep nywerheidswerkers aan die hand van die teorie van G. C. Homans, soos uiteengesit in "The Human Group", te ontleed en om die invloed van die informele organisasie op die formele na te gaan. Na aanleiding van die ontleding, word daar ook aandag gegee aan die voordele wat kennis in verband met die informele organisasie vir die formele organisasie inhou.
Description
Proefskrif (M.Comm.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1960.
Full text to be digitised and attached to bibliographic record.
Keywords
Psychology, Industrial, Interpersonal relations, Dissertations -- Psychology
Citation
Collections