n Ekonomiese ondersoek van besproeiingsboerdery langs die Olifantsrivier (Vredendal), 1956-57

Date
1959-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verhandeling is 'n ekonomiese ontleding van boerderye onder die Olifantsrivierbesproeiingskema - Vredendal. Aandag is geskenk aan boerderystelsels - grondgebruik, veehouding ens. - inkomstes en uitgawes, dit wil se die klem val hoofsaaklik op die finansiƫle aspekte van die boerderye.
Description
Thesis (M.Sc.)--Stellenbosch University, 1959.
Keywords
Irrigation farming -- Economic aspects -- South Africa -- Vredendal, Irrigation farming -- Economic aspects -- South Africa -- Olifants River (Cape of Good Hope), Vredendal (South Africa)
Citation