Die verklaringsdrang : aestheties-komies en fragmentariese oorweging i.v.m. die verklarings-filosofie in die rigting van 'n eksistensiele dialektiek

Date
1949-06
Authors
Oosthuizen, Daniel Charl Stephanus
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
INLEIDING: Enige denker wat die geskiedenis van die filosofie bestudeer, gee daarmee te kenne dat die geskiedenis van die filosofie meer is as bloot 'n ry van aaneengeskakelde dog verwerpte sisteme. Die geskiedenis van die filosofie is nie 'n museum van historiese kuriositeite, wat vir die huidige denker van geen waar is nie. In die geskiedenis van die filosofie vind die denker die probleme terug waarmee hy homself ook besig hu alhoewel hierdie probleme steeds in 'n ander verband of vanuit 'n ander gesigspunt gestel is. Die geskiedenis van die filosofie is 'n leerskool vir elke denker. Die feit dat die geskiedenis van die filosofie 'n leerskool vir elke denker is, op wat ter punt van die geskiedenis hy ook staan, hou egter verskillende implikasies in.
Description
Thesis (MA) -- Stellenbosch University, 1949.
Keywords
Existentialism, Reasoning, Dissertations -- Philosophy, Theses -- Philosophy
Citation