The effects of participation in rhythmic sport on the self-esteem of adolescent girls from a disadvantaged community

Date
1998
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study was to determine the influence of participation in a rhythmic sport programme on the self-esteem of adolescent girls. Paterson's (1997) 10 self-esteem enhancing instructional strategies were used to implement the programme. The content of the programme was designed by the author to provide adolescent girls from a disadvantaged community the opportunity to learn basic rhythmic activities and dance skills. Harter's (1985) Self-perception Profile for Children was used to measure the global self-esteem and perceived movement competence of a control group (n=15) and an experimental group (n=13) of girls between ages 13 - 16 A 22- week rhythmic sport programme was conducted twice each week for the girls in the experimental group. Following the comparison between pre- and post-test data, it was concluded that participation in the intervention had a positive but not statistically significant affect on the girls' global self-esteem and the perceived movement competence. All of Paterson's (1997) instructional strategies were perceived by the paricipants to have been used by their coach. The teaching strategies of individualising instruction and setting optimal challenges were the most effective strategies in terms of their influence on increasing girls self-esteem.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die studie was om die invloed van deelname aan 'n ritmiese sportprogram op die self-esteem van adolessente meisies na te gaan. Paterson (1997) se 10 self-esteem bevorderings-onderrigstrategiee is gebruik om die program te implimenteer. Die inhoud van die program is deur die navorser ontwerp en is daarop gemik om adolessente meisies vanuit 'n agtergeblewe gemeenskap die geleentheid te bied om basiese ritmiese aktiwiteite en dansvaardighede baas te raak. Harter (1985) se Self-perception Profile for Children is gebruik om die algehele self-esteem en verwagte bewegingsvaardigheid van 'n kontrole groep (n=15) en 'n eksperimentele groep (n=13) te bepaal. Die ouderdomme van die meisies wissel tussen 13 en 16 jaar. Twee maal per week vir 22 weke is 'n ritmiese sportprogram vir die eksperimentele groep aangebied. Met die data ontleding van pre- en post- toetse, is vasgestel dat die intervensie program 'n positiewe, alhoewel statisties nie-beduidende effek op die self-esteem en verwagte bewegingsvaardigheid van die deelnemers gehad het. Deelnemers het aangedui dat al Paterson (1997) se onderrigstrategiee deur die afrigter aangewend is. Die mees effektiewe strategiee wat 'n invloed op die meisies se self-esteem gehad het, was die onderrigstrategie van geindividualiseerde onderrig en die daarstelling van optimale uitdagings.
Description
Thesis (M.Mbk.) -- University of Stellenbosch, 1998.
Keywords
Physical education and training, Modern dance, Children with social disabilities, Teenage girls, Dissertations -- Human movement studies, UCTD
Citation