Prys- en produksiebeheer in die wynbou van Suid-Afrika

Date
1944-06
Authors
Swart, Hendrik Collins
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
INLEIDING: Gedurende die afgelope twee dekades, terwyl die wereld die ekonomiese terugslag van die Eerste Wereld-Oorlog in sy volle felheid beleef het, het prysbeheer in verskeie lande meer en meer op die voorgrond getree. Die feit dat na prysbeheer so gretiglik gegryp word, selfs wanneer demokratiese lande in 'n ekonomiese wurggreep worstel, wys op die feit dat prysbeheer beskou ,is as 'n noodhulpmaatreel. Hoe ernstiger die ekonomiese nood, hoe meer algemeen is prysbeheer.
Description
Thesis (MScAgric) -- Stellenbosch University, 1944.
Keywords
Wine and wine making -- South Africa, Price regulation -- South Africa, Wine industry -- Production control -- South Africa, Wine and wine making -- Prices -- Law and legislation -- South Africa, Dissertations -- Agriculture, Theses -- Agriculture
Citation