The influence of gender on foreign policy beliefs and behavior : a literature review

Date
2002-12
Authors
Johnsen, Kristen Brooke
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Since feminist approaches to international relations (IR) first made their appearance in the late 1980s, efforts to explain the 'gender gap' have proliferated. Gender studies within IR in particular have been focused on foreign policy opinion, seeking to discover whether men and women have different views on foreign policy simply due to the fact that they are of different genders. The correlate of this is that if women believe differently than men, in which way do they believe differently and if this were then taken to its logical end, what would happen if they were more equally responsible for foreign policy decision-making? As an illustration of the varying approaches to feminist IR, this research project undertakes a brief overview of the history of feminist IR, showing how the tools and language of traditional IR do not encompass the needs of feminist IR study. The research article then reviews the literature of gender, feminism and foreign policy beliefs and behavior, examining its research core and evolution to date. Three research questions are covered. Firstly, is gender a relevant variable in foreign policy analysis? Secondly, if yes, does it make a difference to the foreign policy beliefs of women? Thirdly, where women play a significant role in foreign policy decisionmaking, are countries more pacific on the international level? Dealt with separately, foreign policy beliefs are found to have a clear gender-based breakdown. Foreign policy behavior is less simple to approach since the dataset of countries led by women during international disputes is limited. The research project and literature review also looks forward, pointing toward the future, not only of gender and foreign policy studies but also to the implications that future developments in feminist IR may have for the study of IR.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Pogings om die geslagsgaping te verduidelik het vermenigvuldig sedert die feministiese benadering tot Internasionale Verhoudinge die eerste keer in die laat 1980's sy verskyning gemaak het. Geslagstudies binne Internasionale Verhoudinge het veral gefokus op opinies oor buitelandse beleid om sodoende vas te stelof mans en vroue verskillende sienings oor buitelandse beleid huldig bloot as gevolg van die feit dat hulle verskillende geslagte is. Die keersy hiervan is dat indien vroue anders glo as mans, op watter manier hulle anders glo, en - indien dit dan tot 'n logiese uiteinde gevoer word - wat sou gebeur indien daar meer gelyke verantwoordelikheid vir buitelandse beleidsbesluite sou wees. As 'n illustrasie van die verskillende benaderings tot feministiese Internasionale Verhoudinge, onderneem hierdie navorsingsprojek 'n oorsig van die geskiedenis van feministiese Internasionale Verhoudinge om sodoende te toon dat die gereedskap en taal van tradisionele Internasionale Verhoudinge nie aan die behoeftes van feministiese Internasionale Verhoudingstudies voldoen nie. Hierdie navorsingsartikel gee dan 'n oorsig oor geslagsliteratuur, feminisme en buitelandse beleidsopinies en -gedrag deur sy navorsingskern en evolusie tot datum te ondersoek. Drie navorsingsvrae word behandel. Eerstens, is geslag 'n relevante veranderlike in buitelandse beleidsanalise? Tweedends, indien ja, veranderdit die buitelandse beleidsopinies van vroue? Derdens, is lande meer passief op internasionale vlak waar vroue 'n wesentlike rol in buitelandse beleidsbesluitneming speel? Afsonderlik beskou, is daar gevind dat daar 'n duidelike geslagsonderskeid in buitelandse beleidsopinies is. Dis egter minder eenvoudig om buitelandse beleidsgedrag te bestudeer, aangesien slegs beperkte inligting oor lande wat gedurende internasionale dispute deur vroue beheer is beskikbaar is. Die navorsingsprojek en literatuuroorsig kyk ook vorentoe met spesifieke verwysing na die toekoms van nie net geslag en buitelandse beleidstudies nie, maar ook na die implikasies wat toekomstige verwikkelinge In feministiese Internasionale Verhoudinge 'n vir die studie van tradisionele Internasionale Verhoudinge kan hê.
Description
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002.
Keywords
Women -- Political activity, Gender identity -- Political aspects, Feminism and science, Feminism -- Political aspects, Dissertations -- Political science, Theses -- Political science
Citation