The influence of different energy, lysine and methionine levels on layer performance

Date
2002-12
Authors
Selaledi, Lesego Gaborone Amos
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The study conducted was aiming on evaluating the influence of different levels of energy and amino acids, mainly lysine and methionine, on production performance of the layer bird. There were three treatments, namely the Control diet, a high energy, lysine and methionine diet (High spec.) and a low energy, lysine and methionine diet (Low spec.). The energy levels were 11.2 MJ/kg, 11.5 MJ/kg and 10.9 MJ/kg respectively. Lysine levels were 0.67%, 0.73% and 0.63% whereas methionine levels were 0.36%, 0.38% and 0.34% respectively. The experimental design was 3 x 4 factorial, which is 3 treatments with 4 replicates each. Results showed no significant difference (P>0.05) between treatments in egg production, egg mass, egg output, bodyweight and mortality. Feed intakes of the High spec. diet were significantly lower (P<0.05) than that of the control diet and the Low spec. diet.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studiestuk handeloor die evaluering van die invloed wat die verskillende vlakke van die energie en aminosure, veraiiisien en methionine op die produksie van 'n lê hoender het. Daar was gebruik gemaak van drie behandelings, naamlik die kontrole dieet, 'n hoë energie, lisien en methionien dieet (Hoë spesifikasie), en 'n lae energie, lisien en methionien dieet (Lae spesifikasie). Die energievlakke was 11.2 MJ/kg, 11.5 MJ/kg en 10.9 MJ/kg onderskeidelik. Lisienvlakke was 0.67%, 0.73% en 0.63% waarby methionienvlakke was 0.36%, 0.38% and 0.34% onderskeidelik. Die eksperimentele ontwerp was 3 x 4 fakulteitsfunksies: 3 behandelings met 4 replikas elk. Die resultate het geen noemenswaardige verskille (P>0.05) tussen die behandelinge in eierproduksie, eiergewig, eier-uitset, liggaamsgewig en mortaliteite nie. Die voerinnames van die hoë spesifikasie dieet was aansienlik laer (P<0.05) as die van die kontrole en lae spesifikasie dieet.
Description
Assignment (MPhil)--University of Stellenbosch, 2002.
Keywords
Amino acids in animal nutrition, Lysine in animal nutrition, Methionine, Chickens -- Feeding and feeds, Eggs -- Production
Citation