The reflexive in Venda

Date
2000-04
Authors
Musetha, Takalani Masindi
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study explores the interpretation and syntax of construction that realize reflexivity in Tshiven~a. Chapter One: deals with the introduction of the study. The binding theory in its general principles and definitions will be analyzed. Chapter Two: deals with the interpretation of reflexive di-verb " constructions. In this chapter various verb types with ~i- will be given. (i) Mono-transitive verbs (ii) Di-transitive verbs. Chapter Three: deals with the derived verb that is applicative, causative and passive. The appearing of ~i- verbs with derived verbs will be examined. Chapter Four: deals with ~i- verbs followed by the reflexive emphasizer -~e.The interpretation of prepositional phrases (PP) with the reflexive meaning will be considered and the applicability of binding theory to these phrases will be explored. Chapter Five: deals with the findings, recommendations and conclusion of the study.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die interpretasie en sintaksis van die konstruksie wat die refleksief in Tshivenda moontlik maak. Hoofstuk een bevat die inleiding van die studie. Veral die algemene beginsels en definisie van die bindingsteorie word bekyk. Hoofstuk twee handeloor die interpretasie van konstruksies met die refleksiewe fji-werkwoord. In hierdie hoofstuk word verskeie werkwoord kategorieë met fji- behandel waaronder enkeloorganklike en dubbeloorganklike werkwoorde. Hoofstuk drie handeloor die afgeleide werkwoorde nl. die applikatief, kousatief en passief. Die voorkoms van die refleksiewe fji- met hierdie afgeleide werkwoorde word ondersoek. Hoofstuk VIer handeloor fji- werkwoorde gevolg deur die refleksiewe beklemtoner -ne. Die interpretasie van preposisionele frases met 'n refleksiewe betekenis word oorweeg en die toepasbaarheid van die bindingsteorie op hierdie frases word ondersoek. Hoofstuk vyf handeloor die bevindinge, aanbevelings en konklusie van die studie.
Description
Thesis (M.A.)--Stellenbosch University, 2000.
Keywords
Venda language -- Verb, Dissertations -- Venda language
Citation