Some design aspects of the multi flux barrier rotor reluctance synchronous machine

Date
2000-12
Authors
Bomela, Xola B.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis deals with different design aspects of the multi-flux barrier rotor of the reluctance synchronous machine (RSM). The effect of the different designs on the performance of the RSM is investigated by means of two-dimensional finite element analysis. The finite element analysis is also directly used in the optimum design of the rotor of the RSM. The importance of the use of the finite element analysis in the design and performance calculations of the RSM is illustrated in this thesis. The design aspects of the RSM which are focussed on in this thesis are, amongst other things, the chording of the stator winding, the skewing of the rotor and the ratio of the number of rotor flux barriers to the number of stator slots of the RSM. The effects of these design aspects on the average torque and torque ripple of the RSM are investigated and general design directives are given. The occurrence of flux pulsations in the stator teeth and rotor iron segments of the RSM are also studied to some extent. The finite element optimum design of a4-pole RSM-rotor with a high number of flux barriers is described in the thesis. This optimum designed rotor is built and the RSM with this rotor is tested in the laboratory. Its calculated and measured performances are studied and compared with a conventional, low number rotor flux barrier RSM. It is found, amongst other things, that the RSM with the high number of rotor flux barriers has a slightly higher average torque with a significantly lower torque ripple.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis handeloor verskillende ontwerp-aspekte van die reluktansie sinchroonmasjien (RSM) met 'n multi-vloedversperringsrotor. Die effek van die verskillende ontwerpe op die vermoë van die RSM is met behulp van twee-dimensionele eindige element analise ondersoek. Die eindige element analise is ook direk in die optimum ontwerp van die rotor van die RSM gebruik. Die belangrikheid van die gebruik van die eindige element analise in die ontwerp en vermoë-berekening van die RSM word in die tesis geïllustreer. Die ontwerp-aspekte van die RSM waarop in hierdie tesis gefokus word, is onder andere die spoelsteekverkorting van die statorwikkeling, die skuinsing van die rotor en die verhouding van die getal rotor-vloedverperrings tot die getal statorgIeuwe van die RSM. Die effek van hierdie ontwerpaspekte op die gemiddelde draaimoment en draaimoment-rimpel van die RSM word ondersoek en algemene riglyne vir die ontwerp van die RSM word gegee. Die voorkoms van vloedpulsasies in die statortande en rotor yster segmente van die RSM word ook deels ondersoek. Die eindige element optimum ontwerp van 'n 4-pool RSM-rotor met 'n hoe getal vloedversperrings word in die tesis beskryf. Hierdie optimum ontwerpte rotor is gebou en die RSM met hierdie rotor is in die laboratorium getoets. Die berekende en gemete vermoë is bestudeer en vergelyk met die vermoë van 'n RSM met 'n konvensionele, lae getal vloedversperrings rotor. Dit is onder andere gevind dat die RSM met die hoë getal rotor-vloedversperrings 'n effens hoër gemiddelde draaimoment het met 'n behuidende laer draaimoment-rimpel.
Description
Thesis (MEng)--University of Stellenbosch, 2000.
Keywords
Reluctance motors, Electric machinery, Synchronous, Rotors, Dissertations -- Electrical engineering, Theses -- Electrical engineering
Citation