An integrated development approach for policing : the case of Operation Good - Hope

Date
2000-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study was embarked upon to identify an alternative approach to policing. It was an attempt to investigate whether an integrated development approach will be more successful in preventing crime and violence than heterogeneous police task teams and operations. Operation Good - Hope in the Western Cape, a SAPS crime prevention strategy to police the urban terror and related crimes (PAGAD and gang violence), was the focus of the study. Plurality of research methodology was introduced to compile data. The data collected was analysed in relation to the topic and the objective of the study and to the research hypothesis. Based on the data analysis the following are the main research findings: • a working relationship existed between various SAPS components within Operation Good - Hope, but was not properly managed and coordinated; • Operation Good - Hope did not allowed for external collaboration with relevant stakeholders and showed no sense of partnership; • Operation Good - Hope did not police the social crime problems; and • Operation Good - Hope was not shaped by a clear analysis and cohesive strategy. The findings of the study gave rise to the following recommendations: • That a local - based strategy for crime prevention be develop and lead by local government to normalise crime and violence; • That a provincial framework be developed for an integrated development approach to police and stabalise serious violent crimes; • That crime prevention solutions must be based on factors that causes crime; and • A crime prevention strategy be designed and implemented. Finally, the study indicates that provincial crime prevention strategies should be supplementive to local - based crime prevention strategies, to simultaneously stabalise and normalise crime and violence.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie is onderneem om 'n alternatiewe benadering tot polisieëring te identifiseer. Dit is ook 'n poging om uit te vind of 'n geïntegreerde ontwikkelingsbenadring meer suksesvol is as hetrogene polisie taakspanne en operasies met die bekamping van misdaad en geweld. Operasie Goeie - Hoop in die Wes - Kaap, 'n SAPD misdaadvoorkoming strategie om stedelike terreur en verwante misdade (PAGAD en bende geweld) te polisieer, was die fokus van die studie. Data was ingesamel deur middel van 'n pluraliteit van navorsingsmetodologie. Die ingesamelde data was geanaliseer in verhouding tot die tema, doelwitte van die studie en met die navorsingshipotese. Gebaseer op die data analise, is die volgende die hoof bevindinge van die studie: • Daar was samewerking tussen verskillende SAPD komponente betrokke by Operasie Goeie - Hoop, maar dit was nie deeglik bestuur en gekoordineer nie; • Operasie Goeie - Hoop het nie voorsiening gemaak vir eksterne samewerking en vennootskap met relevante rolspelers nie; • Operasie Goeie - Hoop het nie die sosiale - misdaad probleme gepolisieër nie; en • Operasie Goeie - Hoop was nie bestuur deur 'n deeglike analise en deur 'n samehangende strategie nie. Die studie het tot die volgende aanbevelings gelei: • Die ontwikkeling van 'n plaaslike - gebaseerde strategie vir misdaadvoorkoming onder leiding van die plaaslike regering om misdaad en geweld te normaliseer; • Die ontwikkeling van 'n provinsiale raamwerk vir 'n geïntegreerde ontwikkelingsbenadering tot polisieëring en om ernstige geweldsmisdade te stabaliseer; • Dat oplossings tot misdaadvoorkoming gebaseer moet wees op faktore wat misdaad veroorsaak; en • Dat 'n misdaadvoorkomingstrategie ontwerp en geïmplimenteer moet word. Ten slotte toon die studie aan dat 'n provinsiale misdaadvoorkomingstrategie ondersteunend moet wees tot 'n plaaslike - gebaseerde misdaadvoorkomingstrategie, om te gelyke tyd misdaad en geweld te stabaliseer en te normaliseer.
Description
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2000.
Keywords
Community policing -- South Africa -- Western Cape -- Case studies, Crime prevention -- South Africa -- Western Cape -- Case studies, Dissertations -- Public management and planning, Theses -- Public management and planning
Citation