The semantics and morphology of deverbal nominals in Tshivenda

Date
1999-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: In Tshivenda deverbatives in class 1 may appear with a number of complements and or adjuncts such as noun phrases and locatives. Morphological structure of these nouns can be established as well as the possible contribution of the various deverbative affixes to the meaning of the derived noun. The predicate argument structure of the verb from which the deverbative noun is derived is also looked at. The nouns in class 3 which are derived from verbs usually appear with the nominal suffix or nominalizer [-01] which controls the internal argument of the verb from which the noun is derived. On the other hand the prefix [mu-] refers to two different processes which denote the result of the action or the event brought about by the presence of a certain verb. The result refers to something which happen because of an action or event and such result may include a variety of nouns. In all the various noun classes dealt with in this study, i.e. classes 5, 7, 9, 11, 14 and 20, the suffix [-0] controls the internal argument and mostly refer to inanimate things whereas the suffix [-i] controls the external argument and mostly refer to animate beings.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In die Tshivenda taal die deverbatief in klas een( 1) kan met verskillende komplemente of adjunkte soos naamwoordfrases en lokatiewe optree. Die morforlogiese strukture van hierdienaamwoorde sowel as die moontlike bydrae van die deverbatiewe affikse by die betekenis van die afgekeude werkwoorde kan bepaal word. Die predikatiewe argument strukture van die werkwoorde waarvan die deverbatiewe naamwoorde afgelei word, word ook bekyk. Die naamwoorde in klas 3, waarvan die werkwoorde afgelei word, tree gewoonlik op met die naamwoordelike suffiks of die nominaliseerder [-0] wat die interne argument van die werkwoord (waarvan die naamwoord afgelei is) beheer. Die prefiks [mu-] verwys na twee verskillende prosesse wat die resultaat van aksie of gebeurtenis (wat deur die werkwoord veroorsaak is) aandui. Die resultaat verwys na iets wat gebeur het as gevolg van aksie of 'n gebeurtenis: hierdie resultaat mag verskillende werkwoordvorme behels. In die verskillende naamwoord klasse wat in hierdie studie bekyk is, d.w.s klasse 5, 7, 9, 11, 14 en 20, beheer suffiks [-0] die interne argument en verwys meestal na die lewelose dinge terwyl die suffiks [-i] die eksteme argument wat meestal na die lewendige dinge verwys, beheer.
Description
Assignment (M.A.) -- University of Stellenbosch, 1999.
Keywords
Venda language -- Morphology, Venda language -- Nominals, Dissertations -- Venda language
Citation